Die (re)konstruksie van stories : van sindroom tot self

Prinsloo, Martha Maria Elizabeth (2004-04)

(MEdPsych)--University of Stellenbosch, 2004.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: Stories let the world go round! In this study I try to tell a story, to weave the voices from the inside with those from the outside. It's my story, Lize's story, our story and the story of us all, our culture and our society - little patches of that. I try to explain narrative speech - inquiry, curiosity, purpose, inspiration and my commitment to the study. I explore stories about Down Syndrome and inclusive education. I try to follow the path of my own experience in the landscapes of narrative philosophy, inquiry and therapy. I tel! the story of my and Lize's shared experience during our work in therapy, I reflect on the process of this study as a self-story and the therapeutic outcome(s), the opening of more choices and possibilities and beyond: A journey.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Stories laat die wêreld draai! In hierdie studie probeer ek 'n storie vertel, weef ek die binnestemme met die buitestemme saam. Dit is my storie, Lize se storie, ons storie saam, ons almal se storie en die storie van ons kultuur en samelewing of liewer kolletjies daarvan. Ek poog om narratiewe navorsing - ondersoek, belangstelling, doel, inspirasie en my verbintenis daartoe te verduidelik. Ek verken stories oor Downsindroom en inklusiewe onderwys. Ek volg die pad van my eie ervaring in die landskap van narratiewe ondersoek, uitgangspunte en terapie. Ek vertelook fragmente van my en Lize se gedeelde ervaring tydens ons saamwees in terapie. Ek reflekteer op die proses van die studie as selfstorie en die terapeutiese uitkoms(te)/ontdekking van meer keuses, moontlikhede en verder: 'n Pelgrimstog.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/49924
This item appears in the following collections: