Die effek van sportsielkundige opleiding op die prestasie van sportlui met spesifieke verwysing na baanatlete

Date
2004-04
Authors
Pieterse, Johannes Jacobus
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This study investigated the effects of a relaxation, self-talk, goal-setting, imagery, and concentration training package on the performance of six athletes in the 1500- meter event. Subjects were four female and two male high school middle distance athletes. The dependent measure was time taken to complete the 1500-meter nm in competition settings. A mental skills training package was developed, implemented and evaluated using a single subject, multiple baseline design. Performance scores were plotted for each 1500-meter nm and subjects' graphs were assessed for intervention-related change against mean performance change and established split-middle analysis criteria. Visual inspection of plotted values was supplemented by quantitive analysis using repeated measures analysis of variance (RANOV A). This study also included procedural reliability checks to ensure that the athletes did in filet utilize the mental skills they received training in. Visual analysis indicated the mental skills package to be effective in enhancing performance times (1500-meter) in the case of four of the athletes. Overall, repeated measures analysis of variance revealed significant improvement in 1500- meter performance times for subjects across phases. However, a split-middle analysis of within subject variation indicated that a significant intervention effect was not observed in two of the six subjects. The social validity assessment by athletes and their two coaches provided further confirmation of the overall effectiveness of the intervention. Social validation checks indicated all participants to have perceived the intervention to be successful and all were satisfied with the delivery and content of the training package. The results support the usefulness of single-subject research designs for assessing the impact of mental training. The present study demonstrated that a mental skills training package combining relaxation, self-ta1k, goal setting, imagery, and concentration skills was effective in enhancing athletic performance.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die effek van "n sportsielkundige opleidingspakket, bestaande uit ontspanningsvaardighede, effektiewe selfspraak, doelwitstelling, beelding en konsentrasievaardighede op die prestasie van sportlui in die 1500-meter wedloop, is in die onderhawige navorsing ondersoek. Die proefpersone wat aan die navorsingprojek deelgeneem het, was vier vroulike en twee manlike hoërskool middelafstand-atlete. Die afhanklike veranderlike is gedefinieer as die tyd wat dit elke proefpersoon neem om die 1500-meter wedloop in kompetisie-situasies te voltooi. 'n Sportsielkundige opleidingspakket is ontwikkel, geïmplementeer en die effek daarvan op prestasietyd is geëvalueer deur gebruik te maak van "n enkelproefpersoon-, meervoudige basislynontwerp oor individue. Wedlooptyd in die 1500- meter is graftes ten opsigte van elke proefpersoon voorgestel en volgens kriteria vir visuele inspeksie en die "split-middle" -tegniek geanaliseer. Visuele analise van die data is deur middel van kwantitatiewe herhaalde waameming;analise van die variansie uitgebrei. Die ondersoek het ook kontrole vir prosedurelebetroubaarheid ingesluit om te verseker dat die betrokke sportsielkundige vaardighede waarin proefpersone opgelei is, inderdaad deur hul gebruik word Visuele analise van die navorsingdata het aangedui dat die sportsielkundige opleidingsprogram wel effektiefwas om presf.asietyd (l500-meter) by vier van die ses atlete te verbeter. Die herhaalde waamemingsanalise van die variansie het oor die algemeen beduidende verbetering in presf.asietyd in die 1500-meter vir proefpersone vanaf die basislyn:fase na die intervensiefase aangetoon. "n "Split-miádle" analise van intra-proefpersoon variasie het egter aangedui dat "n beduidende intervensie-effek nie by twee van die ses proefpersone waargeneem kon word nie. 'n Gunstige sosiale validering is van die betrokke proefpersone en hul afrigters ontvang wat verdere bevestiging bied vir die effektiwiteit van die intervensie oor die algemeen. Resultate met betrekking tot die sosiale validering het aangedui dat al die deelnemers by die navorsingprojek die intervensie as suksesvol beskou het en tevrede was met die toepassing en inhoud van die opleidingspakket. In die onderhawige ondersoek is aangedui dat "n sportsielkundige opleidingsprogram wat ontspanningsvaardighede, selfspraak, doelwitstelling, beelding en konsentrasievaardighede kombineer, weloor die algemeen effektief was om sportlui se prestasie te verbeter.
Description
Thesis (PhD (Sport Sc)) -- University of Stellenbosch, 2004.
Keywords
Sports -- Psychological aspects, Track and field athletes -- Psychology, Dissertations -- Human movement studies
Citation