Cases of a selected few high impact profile leaders : the essence of their success

Van Blerk, Eben (2004-03)

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2004.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The aim of this thesis is an exploratory study into which leadership competencies provides a sustainable competitive advantage, and in all probability leads to sustainable profitable growth in an organisation today. As part of his research, the author presented a set of questions to three successful business and political leaders in South Africa. The objective was to identify the common characteristics between these exceptional individuals, thereby proposing an ideal armourment, which when borne by leaders, will assist their organisations in achieving sustainable profitable growth. These common characteristics, identified amongst these leaders, can serve as building blocks to build a competency model for an organisation to achieve sustainable profitable growth. Warren Bennis, Peter Drucker and others have said that leaders are people who do the right things and managers are people who do things right. This research aims to determine what are these things and why are they the right things? "Do the right thing. It will gratify some people and astonish the rest." - Mark Twain

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie tesis is verkennende navorsing ten einde te bepaal watter leierskapsvaardighede waarskynlik vandag 'n mededingende voordeel bied en aanleiding gee tot volhoubare groei in 'n organisasie. Kern tot die navorsing is 'n stel vrae wat deur drie suksesvolle Suid-Afrikaanse sake en politieke leiers beantwoord is. Die doelwit van die studie is die identifisering van die betrokke leiers se gemeenskaplike leierskapvaardighede as basis tot die formulering van 'n ideaIe stel leierskapsvaardighede ten einde 'n organisasie in staat te stel om volhoubare groei te bewerkstellig. Hierdie vaardigheidsmodel kan deur organisasies gebruik word as hoekstene van die organisasie se leierskapontwikkelingsprogram om sodoende aanleiding te gee tot die bou van 'n langtermyn mededingende voordeel en volhoubare groei. Volgens Warren Bennis, Peter Drucker en andere kan leiers beskryf word as persone wat die regte dinge doen en bestuurders as persone wat dinge reg doen. Hierdie navorsing poog om vas te stel wat hierdie dinge is en hoekom hulle die regte dinge is. "Do the right thing. It will gratify some people and astonish the rest." - Mark Twain

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/49874
This item appears in the following collections: