Blends with low-density polyethylene (LDPE) and plastomers

Rabie, Allan John (2004-12)

Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2004.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This study describes the design, building and optimization of a fully functional preparative TREF (Prep-TREF) apparatus. This apparatus allows for the fractionation of semicrystalline polyolefins according to the crystallizability of the molecules. Various factors, such as the sample cooling rate and the effect of on-support and off-support crystallization, are investigated. The preparative TREF is used to fractionate a commercial low-density polyethylene (LOPE), two commercially available plastomers (polyethylene-l-octene copolymers), as well as blends of the LOPE and the respective plastomers. It is shown that in each case the samples fractionated by crystallizability. The fractions recovered from the Prep-TREF were characterized by CRYSTAF, OSC and NMR analysis. It is shown how the results of this preparative fractionation allow for a better understanding of the molecular heterogeneity in the LOPE and plastomers. New ways of presenting the data from the preparative fractionation, in terms of 3- dimensional plots, are also investigated. These plots offer a novel way of presenting the molecular heterogeneity in the samples in terms of the molecular crystallizability. These plots highlight features that are difficult to detect in the conventional two-dimensional plots. In conclusion, the influences of various blending ratios of LOPE and plastomer on the morphological and physical properties of the blends, such as haze, clarity, and tear-and impact strength are determined.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie studie was die ontwikkeling en optimisering van 'n ten volle funksionerende TREF. Hierdie tegniek word gebruik om polimeermengsels te fraksioneer deur gebruik te maak van die kristaliseerbaarheid van polimere. Verskeie faktore soos die afkoel spoed en die effect van met en sonder 'n ondersteuning(seesand) vir kristaliseering was ondersoek. Hierna is navorsing gedoen om 'n beter begrip ten opsigte van die meganiese, fisiese en optiese eienskappe van lae-digtheid poliëtileen (LDPE) te ontwikkel. Hierdie LDPE is met die affiniteitsreeks plastomere van die maatskappy, Dow Chemicals, gemeng om tendense in die gefraksioneerde polimere te indentifiseer. Een van Sasol se kommersiële LDPE produkte en twee van Dow Chemicals se plastomere is individueel gefraksioneer. Die mengsel van die twee ongefraksioneerde LDPE en plastomere is nog nooit voorheen op 'n molekulêre basis ondersoek nie. Dit is in hierdie studie gedoen deur van TREF gebruik te maak. Nuwe maniere is ontwikkel om data op 'n nuwe manier voor te stel deur middel van 3 Dimensionele grafieke te skep om resultate voor te stel wat andersins baie moelilik was om voor te stel in een dimensie agv die hoeveelheid data wat geinterpreteer word. Ten slotte is die invloed van die verskillende mengverhoudings van LDPE en plastomere op die morfologiese en fisiese eienskappe soos deursigtigheid, helderheid, skeur- en impaksterkte, ook ondersoek.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/49870
This item appears in the following collections: