An overview of community participation initiatives in the project life cycle of building and construction projects in the public sector

Castles, Victor Aubrey (Stellenbosch : Stellenbosch University, 2004-03)

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2004.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: Democratic systems are dependent on voluntary compliance of citizens to the commands of governments. A decline of public confidence in the public sector is an indicator of fundamental problems in the nature of a democratic system. Constitutional objectives and supporting legislation in South Africa advocates the practice of public participation through the Community Based Public Works Programme and integrated development planning at local council level. The importance of public participation as a vehicle to enhance the social capital of nations cannot be overstated. There are various opinions however of what model of public participation is best suited to the life cycle approach of project management. The literature supports the fact that social capital formation curtails the incidence of crime, poverty and other adverse social evils. A misaligned approach to the application of public participation holds the danger that the socio-economic objectives of government cannot be attained. In this regard, project managers have a responsibility towards government to apply public participation in their projects in such a way that formation of social capital is achieved. In tum, governments should endeavour to apply an appropriate amount of resources to these initiatives to get the critical mass necessary to turn the economy around.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Demokratiese sisteme is afhanklik van die vrywillige onderwerping van landsinwoners aan die eise van hul regerings. 'n Afname in die publiek se vertroue in die publieke sektor is 'n indikator van fundamentele probleme in die samestelling van 'n demokratiese bestel. Konstitusionele mikpunte asook ondersteunende wetgewing in Suid Afrika is bevorderlik vir die gebruik van publieke deelname deur middel van die Departement van Publieke Werke se Publieke Deelname Gebaseerde Program asook die geintegreerde ontwikkelingsprogram van lokale munisipaliteite. Die belangrikheid van publieke deelname as 'n middel waardeur nasionale sosiale kapitaal bevorder kan word kan nie onderbeklemtoon word nie. Daar is nogtans verskeie opinies ten opsigte van watter model van publieke deelname gebruik moet word in die lewenssiklus benadering van projekbestuur. Die literatuur ondersteun die feit dat sosiale kapitaal die voorkoms van kriminele aktiwiteit, armoede en ander negatiewe sosiale euwels bekamp. 'n Ongebalanseerde benadering tot die toepassing van publieke deelname hou die gevaar in dat die nasionale sosio-ekonomiese mikpunte nie behaal sal word nie. Projekbestuurders het daarom 'n verantwoordelikheid teenoor die staat om publieke deelname sodanig in projekte te fasiliteer dat sosiale kapitaal daardeur bevorder kan word. Die staat moet op hulle beurt weer sorg dat daar genoegsame hulpbronne aan hierdie inisiatiewe spandeer word om die kritiese massa te skep wat nodig is om die ekonomie te draai.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/49846
This item appears in the following collections: