Synthesizer modulation for wideband FM generation

Snyman, A. (Anton) (2002-12)

Thesis (MScEng)--University of Stellenbosch, 2002.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The high performance of present digital phase-locked loops makes it the preferred choice for the generation of stable, low noise, tunable local oscillators in wireless communications applications. Most transmitters use superheterodyn techniques for up-conversion of the modulated signal to the required transmission frequency. Another technique is to inject the modulation signal into a phase-locked loop and consequently generate a frequency modulated signal directly at the transmission frequency. The aim of this study is to obtain a synthesizer configuration for the effective generation of wideband FM, considering both passive and active loop filters. The selection is based on synthesizer output signal quality, settling time and loop response to the modulation signal.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die hoe werksverrigting van fase-sluit lusse maak dit die verkiesde keuse vir die generasie van stabiele, lae ruis, verstelbare ossillators vir draadlose kommunikasie toepassings. Meeste senders gebruik "superheterodyn" tegnieke vir die op-menging van die gemoduleerde sein na die verlangde uitsaai frekwensie. 'n Ander tegniek is om die modulasie sein in 'n fase-sluit Ius te voer en so doende 'n gemoduleerde sein direk by die transmissie frekwensie te genereer. Die doel van hierdie studie is om 'n sintetiseerder konfigurasie te verkry vir die effektiewe opwekking van 'n wyeband FM sein, deur beide passiewe en aktiewe Ius filters in konsiderasie te neem. Die seleksie geskiet gebaseer op sintetiseerder uittree sein kwaliteit, sluit tyd en Ius gedrag as gevolg van die modulasie sein.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/49736
This item appears in the following collections: