Business plan for ICM (Pty) Ltd

Van Metzinger, Willem Antonie (2002-12)

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2002.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This business plan is a document focussing on creating a business which truly embrace the "New Economy", and by using technology, crafting a strategy which can ensure that the company become successful, and a market leader in the field of civil engineering. The plan focuses on two separate entities. Firstly, building a business by using current techniques in evaluating the industry, developing an initial strategy, and setting the tone for crafting a strategy in the future which will fulfil the goals and objectives of the company, thereby reaching it's initial vision. It use a combination of analysis, creativity, and learning to develop a market leader which has the main focus of being innovative, serving it's clients with service quality, becoming the leader in it's field. A key success factor interaction diagram was developed and combined with an industry value chain to change the operational process into a new market orientated process enabling the company to achieve it's goals. Secondly, the focus is to create wealth for its stakeholders. In that regard the current system in the engineering industry was challenged. New operational processes were developed which is in line with the company vision and mission. These processes was correlated with the financial structure and projections made to ensure that the crafting of the strategy will be done in a systematic way, but always focussing on the goals and objectives of the company. Finally, an implementation plan is developed which is a crucial action plan to ensure success in the future.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doelwit van hierdie besigheidsplan is om die basis te lê om 'n suksesvolle markleier in die siviele ingenieurs bedryf te word. Dit is gebaseer op die beginsels van die "Nuwe Ekonomie". Tesame met daardie beginsels word tegnologie gebruik om 'n strategie te ontwikkel en te vorm soos wat die maatskappy groei. Die plan fokus op twee hoofdele. Eerstens, om 'n maatkappy van statuur te ontwikkel. Huidige analitiese tegnieke om die industrie te evalueer is gebruik om 'n basis strategie te ontwikkel. Hierdie basis strategie sal dan uitgebrei word soos wat die maatskappy ontwikkel deur te fokus op sy doelwitte en sy visie. Deur analise, kreatiwiteit en kundigheid te kombineer word gepoog om te fokus op innovering en kwaliteit wat die kwaliteite is wat benodig word om 'n mark leier te word. 'n Sleutel sukses faktor interaksie diagram is ontwikkel wat tesame met 'n industrie waarde ketting gebruik is om die huidige operasionele prosesse te verander in nuwe mark gerigte prosesse. Die stelsel is die fondasie wat gelê word om die maatskappy doelwitte te bereik. Tweedens, word daar gefokus om rykdom te skep vir die aandeelhouers asook die maatskappye wat deel vorm van die lCM netwerk. Die huidige stelsels in die industrie was ge-evalueer en afgebreek totdat nuwe stelsels ontwikkel is wat inpas in die visie en missie van die maatskappy. Dit is gekorreleer met 'n finansiële model en inkomste en uitgawe projeksies vir die toekoms. Die projeksies is gebaseer op 'n geleidelike ontwikkeling van die stelsels totdat daar na drie jaar 'n gevestigde wereldklas stelsel in plek is. Laastens word afgesluit met 'n aksie-plan wat noodsaaklik is vir effektiewe implimentering van die besigheidsplan.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/49719
This item appears in the following collections: