Developing a comprehensive e-commerce strategy for Tredcor (Pty) Ltd

Visser, Wessel Philip (2001-12)

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2001.

Some digitised pages may appear illegible due to the condition of the original hard copy

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This document investigates the development of an e-commerce strategy for Trentyre (Pty) Ltd. After a brief overview of the history and technological foundation for the Internet, three methods of e-commerce strategy development are discussed. These three methods deal with the traditional model of strategy development, the Four Stage model as well as the ICDT model, as proposed by Angehm. The principles of the models discussed are then applied in the development of an ecommerce strategy for Trentyre (Pty) Ltd. As one of the recommendations, the development of a "Tyre Valet Service" is discussed in detail. A viability analysis of this business model is undertaken where financial aspects regarding proposed cash flow and income are analysed. The impact of business to business e-commerce on the Trentyre (Pty) Ltd business model is also discussed.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie dokument ondersoek die ontwikkeling van 'n e-handel strategie vir Trentyre (Edms.) Bpk. Nadat daar 'n kort oorsig gedoen is van die geskiedenis en tegnologie waarop die Internet berus, word drie metodes van e-handel strategie ontwikkeling bespreek. Die drie metodes behels die tradisionele metode van strategie ontwikkelling, die vier fase model, asook die ICDT model, soos voorgestel deur Angehrn. Die metodiek van bogenoemde modelle word dan toegepas in die ontwikkeling van 'n strategie spesifiek vir Trentyre (Edms) Bpk.. As een van die voorstelle wat blyk uit die strategie, is die ontwikkeling van 'n besigheid tot kliënt model, die sogenaamde "Tyre Valet Service". 'n Gedetaileerde lewensvatbaarheids model is ontwikkel, waar verskeie aspekte van die voorstel aangespreek word, insluitende vooruitskattings van kontantvloei en inkomstestate. Daar word ook gekyk na die impak van besigheid tot besigheid e-handel op Trentyre (Edms.)Bpk.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/49693
This item appears in the following collections: