A strategic financial planning model

Elijah, J. J. (2000-12)

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2000.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This report contains a strategic management model to assess the impact on the EVA тм of the individual business units and the consolidated group total of a Company, when manipulating any of the key business drivers. The model has been designed to deliver a solution to the end-user that is simple to operate and presents graphical outputs to enhance understanding and interpretation. The sensitivity analysis, the EVA тм tree and the financial statements are presented in Excel. A simulation technique is used to forecast NOPAT values from a set of key drivers. The theories used to construct the model are explained and a hypothetical example is provided. The appendices also provide the concept of EVA тм, simulation techniques, list of assumptions and model instructions. The report is comprehensive enough to allow the reader to develop, implement and test a model of this nature. Opportunities for further research are also provided.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie bevat 'n strategiese bestuursmodel om die impak van individuele besigheidseenhede op ekonomiese waardetoevoeging (Engels: EVA тм) en die gekonsolideerde groeptotaal van 'n maatskappy, wanneer enige een van die sleutel besigheidsdrywers gemanipuleer word, te bepaal. Die model is ontwerp om 'n eenvoudige oplossing vir die eindgebruiker te verskaf en verskaf grafiese uiteensettings om verstaanbaarheid en interpretasie te vergemaklik. Die sensitiwiteitsanalise, ekonomiese waardetoevoegingsontleding en die finansiële state word in Excel weergee. 'n Simulasie tegniek is gebruik om NOPAT waardes van 'n stel sleutel drywers te voorspel. Die teorieë wat gebruik is om die model saam te stel, word aan die hand van 'n hipotetiese voorbeeld wat voorsien word, verduidelik. Die aanhangsels voorsien die konsep EVA тм, simulasie tegnieke, 'n lys van aannames en instruksies vir die model. Die verslag is volledig genoeg om die leser in staat te stel om 'n model van hierdie aard te ontwikkel, te toets en te implementer. Voorstelle vir verdere navorsing word voorsien.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/49669
This item appears in the following collections: