Lessons from good to great to enhance 1Time's operations and business sustainability

Somandass, Rajendra (2004-12)

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2004.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This qualitative study is anchored on Jim Collins' business bestseller entitled, "Good to Great: Why Some Companies Make the Leap ... & Others Don't". It draws on its main business paradigms and models designed to help firms to make the quantum leap from not only being "good", but to become "great" world class performers and brands if they follow his dictums and business advocacy in overcoming obstacles and archaic business thinking. I have chosen for this dissertation, South Africa's latest low~cost carrier (Lee), "I Time", which has just entered this lucrative but highly competitive aviation industry dominated by SAA and with a small market share fought over by Kulula, the very first Lee challenger. It is a 000- empirical case study as it is focused on 1 Time and with a solo interview drawn from Glenn Orsmond and augmented by research data glimpsed from the company and also the media and other sources. After the introduction and overview, from Chapter 3 onwards, in each of the chapters, my approach is to highlight the Collins key business models [and in some cases, interspersed with other models drawn from other business writers] that help companies to migrate from good to great covering such determinants as leadership, corporate culture, human asset, technology, competitive strategies and so on. This is then interwoven with the strategic thoughts of Glenn Orsmond, the CEO of "1 Time" low·cost budget carrier whom I managed to interview for this thesis and supplemented with my own research inputs and analysis. I conclude this study with highlights and recommendations as to how "I Time" can achieve this long-term objective, as it is a new entrant and challenger, hence riding the learning curve and competing with the traditional carrier, SAA as well as Kulula, the major Lee. The challenge now is for 1 Time to enter into the "Good" loop and then take drastic as well as incremental steps to migrate to "Great," the highest aspiration for companies that are prepared for long term survival built on a lasting set of strategies. Collins has termed good as the nemesis of great and thus entrepreneurs and CEOs need to have a deep understanding of the underlying principles and determinants in their great leap forward by thinking aloud that good is merely average.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die volgende kwalitatiewe studie is gebaseer op die topverkoper van Jim Collins getiteld. "Good to Great: Why some companies make the leap ... & others don't" USA: Harpers Business 2001. Die uitsprake en besigheidsbeginsels van Collins help besighede om die brug tussen "goed" en "onverbeterlik" te oorbrug. As die inhoud van bogenoemde uitsprake en besigheidverbeteringe en aanbevelings nagekom word, sal verouderde besigheiddenke en ander struikelblokke verwyder word sodat die volgende stelling van pas is. Ek het vir hierdie proefskrif "I Time", Suid-Afrika se nuutste lae koste vlug vrag draer gekies. "1 Time" het so pas hierdie winsgewende en hoogs kompeterende mark betree, wat tot dusver gedomineer is deur SAL, en 'n ander klein vlugvragdraer, naamlik Kulula, wat die eerste lae koste vlug vrag draer was. Die gevalle studie is nie gebaseer op absolute besigheidsteorie nie, maar fokus sIegs op " I Time", met 'n persoonlike onderhoud wat met Glenn Ormond gevoer is en uitgebrei is deur navorsings data wat aan my voorsien deur "1 Time" asook deur die media en ander bronne. Die benadering wat deurentyd gevolg word, vanaf hoofstuk 3, is Collins se sleutel besigheidsmodelle uit te lug en te koppel met [in sommige gevalle, ander besigheidsskrywers se modules] wat maatskappye help om te migreer van goed na uitsonderlik en determinante soos leierskap, korporatiewe kultuur, menslike hulpbronne, tegnologie, kompeterende strategie dek en so voorts. Dit is dan geinterweef in strategiese denke van Glen Orsmond, die Hoof Uitvoerende Beampte van "1 Time" lae-koste begroting draer waar ek die kans gehad het om 'n onderhoud te voer vir hierdie proefskrif ondersteun deur my eie navorsing en analise. Ek sluit die studie af met uitgeligte punte en aanbevelings hoe "1 Time" hulle langtermyn doelwitte kan bereik, siende dat hulle die mark as nuweling betree en bekend wil wees as die nuutste aanspraakmaker in die lae-koste vlugvrag draer industrie, sal hulle bereid moet wees om die lae kurwe te moet deurloop terwyl hulle kompeteer met SAL en Kulula, die huidige hoof kompetisie in die lae-koste draer bedryf, Die ommiddellike uitdaging vir "1 Time" is om die "Goeie" situasie te betree en dan met inkrimentele stappe te migreer na die "Onverbeterlike" vlak, die hoogste aspirasie vir maatskappye wat voorbereid is om hulle lang termyn bestaan wat op volgehoue besigheids strategie gebaseer is te behou. Collins bepaal dat die "Goeie" vlak die wraakgodin is van die "Onverbeterlike" vlak en dat CEO's en ondernemers moet waak om 'n diep verstandhouding van die grondbeginsels en beslissende faktore in hulle tog in hulle groot sprong voorentoe en dat die "goeie" vlak moet gesien word as 'n onaanvaarbare gemiddelde prestasie.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/49392
This item appears in the following collections: