Accident compensation reform : the case of the motor vehicle accident fund of Namibia

Muadinohamba, Jeremia Lucas (2006-12)

Thesis (MDF)--Stellenbosch University, 2006.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: In Southern Africa only five countries administer a fuel levy funded motor vehicle accident compensation system. These are South Africa, Namibia, Swaziland, Botswana and Lesotho. These accident compensation systems are administered by statutory bodies established through the respective Act of Parliaments, with the exception of Lesotho, which is outsourced to a private insurance agency for administration purposes. The enabling legislation prescribes the compensation of accident victims, where the cause of accident is due to the negligent or fault of the driver or owner of the vehicle. Over the years, the administration of these Funds have proven to be a significant challenge in respect of their enabling legislations, inadequate funding levels to meet liabilities as prescribed by the respective legislation and poor public governance of the institutions. The study reviews the Namibian MVA Fund's efforts to reform the compensation scheme in the context of an overall public management reform and social policy. The study presents the historical overview of the accident compensation regime and how that has influenced the current thinking and application of compensation policy in the Southern African region. The study emphasised the quest of the Funds to become financially viable, thus being able to meet present and future liabilities as and when they accrue to the respective Funds. Thus it presents new thinking and knowledge on alternative revenue sources that could be further explored to enhance financial viability and broadening the scope of coverage of the compensations scheme.

AFRIKAANSE OPSOMMING: In Suidelike Afrika gebruik slegs vyf lande 'n stelsel vir die vergoeding van motorvoertuigongelukke wat deur 'n brandstof heffing befonds word. Hierdie lande is Suid Afrika, Namibie, Swaziland, Botswana en Lesotho. Hierdie ongeluksvergoedingstelsel word ge-administreer deur statutere liggame daargestel deur die onderskeie wetgewing van Parlemente, met uitsondering van Lesotho, wat die funksie uitgekontrakteur het aan 'n private versekeringsmaatskapy vir adminstrasie doeleindes. Die betrokke wetgewing skryf die vergoeding van ongelukslagoffers voor waar die oorsaak van die ongeluk deur die nalatigheid of fout van die bestuurder of eienaar van die voertuig is. Die administrasie van die onderskeie fondse oor die jare, het getoon dat 'n groot uitdaging gestel word aan hul magtigende wetgewing ten opsigte van die toereikendheid van fondse en swak beheer, soos voorgeskryf deur die betrokke wetgewing. Hierdie studie hersien die Motorvoertuigongeluksfonds van Namibie se strewe tot die hervorming van die vergoedingskema in die oorhoofse publieke bestuurshervorming en maatskaplike voorskrifte. Die studie verteenwoordig die historiese oorsig van die ongeluksvergoedingskema en die invloed daarvan op die huidige denkwyses en toepassing van vergoedingskemas in die Suider-Afrikaanse streke. Hierdie studie het die proses van die Fondse om finansieel lewensvatbaar te word beklemtoon, derhalwe om in staat te wees om die huidige en toekomstige finiansiele verantwoordelikheid soos en wanneer dit deur die onderskeie fondse toegeskryf word, na te kom. Gevolglik verteenwoordig dit nuwe denkwyses en kennis van altematiewe bronne van inkomste wat verder ondersoek kan word om finansiele lewensvaatbaarheid te verbeter en die voordele struktuur van hierdie vergoedingskemas te vergroot.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/49204
This item appears in the following collections: