Augustyn, J. C. D. De Villiers, W. S. Raubenheimer, I. Van W. Van Biljon, I. J.
(AOSIS OpenJournal, 1978-11)
Die aanbieding van Bedryfsielkunde aan die Universiteit van Stellenbosch gaan sover terug as 1943 toe daar binne die Departement Sielkunde met 'n afsonderlike kursus in Bedryfsielkunde vir B.Comm.-studente 'n begin gemaak ...