Draw up a project plan for Excelsior Secondary School in the Belhar/Delft area of Cape Town, to deal with the environmental aspects of whole school development

Rutgers, Sandra (2005-03)

Thesis (MBA (Business Management))--University of Stellenbosch, 2005.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The research project focuses on an investigation into the Policy of Whole School Development as a tool to ensure a quality education for all at school level. The research was conducted within the study field of Project Management as the policy has a systems approach to the management of schools and Project Management can be used in its application. The study takes the form of a literature study, evaluating approximately 23 sources. These sources contain research by knowledgeable authors on the topics covered in this research. The research is divided into the following sections: • An introduction explaining the relationship between project management and the Policy of Whole School Development. • An investigation into the Policy of Whole School Development and its proposed application to ensure quality standards of education. A framework for the evaluation of the contexts of schools to bring about holistic change is proposed. • An investigation into the systems approach to project management, systems theory and the requirements for its application in organisations like schools. • An investigation into the micro- and macro context of a school in a previously disadvantaged area to highlight the social, political and economic problems and their magnitude, thus necessitating a systems approach in dealing with it. • An investigation into and a comparison of the historical roles and the changing roles of, the problems experienced by and the benefits derived from NGO's and the state respectively as agents of service delivery. • A proposed project management plan for the implementation of the environmental aspect of whole school development.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studieprojek fokus op 'n ondersoek van die Beleid van "Whole School Development" as 'n metode om 'n kwalitiet opvoeding vir almal op skoolvlak te verseker. Die navorsing is gedoen in die studie veld van Projekbestuur omdat hierdie beleid 'n stelselbenadering vir die implementering daarvan volg. Projekbestuur kan gebruik word in die toepassing hiervan. Die navorsing neem die vorm aan van 'n literatuur studie van ongeveer 23 bronne. Hierdie bronne bevat navorsing deur toonaangewende skrywers op die verskillende gebiede wat in hierdie navorsing gedek word. Die navorsing is in die volgende dele verdeel: • 'n Inleiding wat die verhouding tussen projekbestuur en die Beleid van "Whole School Development" verduidelik. • 'n Ondersoek van die Beleid van Whole School Development" en die voorsgestelde toepassing daarvan om kwaliteit standaarde te verseker en die voorgestelde raamwerk vir die evaluasie van die konteks waarin skole hulle bevind. • 'n Ondersoek van die stelsel benadering tot projekbestuur, die stelsels teoriee en die vereistes vir die toepassing daarvan in groot organisasies soos skole. • Navorsing oor die mikro - en makro konteks van 'n skool in 'n sub-ekonomiese gebied om die sosiale, ekonomiese en politieke probleme uit te lig en die omvang daarvan te beskryf - 'n omvang wat stelselbenadering benodig. • Navorsing oor en 'n vergelyking van die historiese en veranderde rolle van, die probleme wat ondervind word deur en die voordele wat verkry word van Nie-Regerings Organisasies en die staat respektiewelik as agente van dienslewering. • 'n Voorgestelde projekbestuur plan vir die implementering van die omgewingsaspek van "Whole School Development".

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/4905
This item appears in the following collections: