Abstract:
Aangebied deur die Universiteitsmuseum, Stellenbosch, in samewerking met die Stellenbosch Kunsgalery, te Sasol Kunsmuseum. Openingstoespraak deur die rektor en visekanselier, Universiteit Stellenbosch. Ons is hier om die lewe en werk van een van Suid-Afrika se voorste kunstenaars te vier – Conrad Theys. Art critics consider Conrad Theys a leading exponent of Cape impressionism. Vir die Kaapse impressionis met die sagte hart sê ons baie dankie dat jy ons lewens met jou kuns verryk. En baie geluk met jou 70ste verjaardag more (2010-09-09)!