Vermeulen, Carianne
(Stellenbosch : University of Stellenbosch, 2010-12)
AFRIKAANSE OPSOMMING: Doel: Te min spraak-taalterapeute (STT’e) wêreldwyd spreek vlotheidsversteurings aan. Dit mag
aan hul gevoelens van onbevoegdheid in die hantering van persone wat hakkel toegeskryf word.
Nuut-gegradueerde ...