NAVORSING/RESEARCH. Nuwe eenheid groot eer vir buuruniversiteite. Kenner van dieregeure word A-navorser. Laboratorium help met Swazilandse damprojek. Chemie kry navorser met sy gedugte span. Unesco centre director now at Maties. A-rated scientist joins Microbiology. UITREIK/OUTREACH. Transkei project wins President's Award. From "Kweekskool" to Guguletu. Duitsers, US help saam in Kyamandi. DIE KUNSTE/THE ARTS. Africana-skat weerspieel Kaap in 1839. WELLEWENDHEID/LIFE STYLE. Lewensvreugde is goeie medisyne! Finding funds for tertiary education. OUDMATIES, MATIES & PERSONEEL/ALUMNI, STUDENTS & STAFF. Stellenbosch staan stewig - en hy pas aan : Rektor vir nog 'n termyn herkies. Regte man vir die groot taak: Dr Rolf Stumpf word viserektor. Oudmatie-nuus. Matie-prestasies. Personeel-nuus. SPORT. Hokkievroue klop Engelse, leer by Hollanders. ALLERLEI/MISCELLANEOUS. Klip in die 'Bosch: Lesers-briewe. Redakteursbrief. Vlaming kry nuwe medalje. Matieland stories. In memoriam. Naskrif: Dieper denke, blindstarende standpunte.Voorblad: 'n Oudstudent van die
kweekskool, ds Laurie Gaum met twee van die skoliere wat nasorg
en huiswerk-hulp kry by die opleiding- en gemeenskapsentrum van die kerk in Guguletu waar hy werk.
KANSELIER. Eerste vrou as US-Kanselier. 'n "Silicon Valley" en 'n Athene. Boodskap van dr Van der Horst. NAVORSING/RESEARCH. Voortreflike werk lei tot nuwe eenheid. Intell1ational award to Psychiatry expert. Winemaking can affect your teeth. Wereldeer vir Kerngeneeskunde. Large FRD grants for research equipment. Young AIDS researcher gets fellowship. UITREIK. Afstandsonderwvys bied nuwe dimensie aan Matie-word. Belangstelling in afstandsonderwys neem toe. Inplantings laat meer as honderd weer hoor. Kursusse vir nywerheid floreer na meer as 'n kwarteeu. HULP AAN STUDENTE. Gemoedsrus vir Maties en hul ouers. Loopbanekantoor help met die lewe na Matie-wees. GEBOUE. Neelsie nou 'n groot sukses. Hoofkampus kry twee nuwe geboue. Verligting vir die nypende verblyftekort. Groot planne met sierlike ou gebou. WELLEWENDHEID.
Kunswerke: Kortsluitings, of kragsentrales van betekenis? MUSIEK. 'Conserve' kry nuwe hoof.
US Koor stel nuwe CD vry. Van leeus en 'n olifant tot koor- en orkesbestuurder. Orkes presteer in die buiteland. ALLERLEI. Klip in die 'Bosch: Lesersbriewe. Groen oase vier driekwarteeufees. Buitelanders is plesierig, hulle leer Afrikaans. Helfte van SA span is Oudmaties. Naskrif: So het ek leer lees. VOORBLAD: Vir die eerste keer in 80 jaar het die US nou 'n vrouekanselier, prof
Elize Botha.
OUDMATIESKAP/BEING AN OUDMATIE. Soveel MaTies, soveel menings. Konvokasie bind oud en jonk saam. Reunion in Europe. Waar's die 30 000 Oudmaties? Real benefits - for university and alumni.
NAVORSING/RESEARCH. Thermal energy expert joins A-team. Skoolmeisie help US-navorser met roofvoelstudie. Hulp vir duisende met oorerflike siekte. Akwakultuur bly voor na 'n dekade.
UITREIK/OUTREACH. Kliniek se 'wonderwerkies' - Ouerskap na teleurstelling.
DIE KUNSTE/THE ARTS. Boukuns: Universiteitsgeboue deel van 'n ryke erfenis. Boeke & CD's.
OUDMATIES/ALUMNI. Desmond Smith lei US-Raad. Oudmaties blink uit in taai eksamen.
WELLEWENDHEID/LIFE STYL. Planning your retirement.
SPORT. Maties se Bobby is almal se held. Nog 'n puik jaar vir Matie-rugby. Elana Meyer sewende keer Maties se Sportvrou. Gestremde atleet weer Sportman van die Jaar.
Basketball Club produces SA players.
ALLERLEI/MISCELLANEOUS. Klip in die 'Bosch: Lesersbriewe. Redakteursbrief. Chinese minister launches Mandarin language course.
Fostering a better understanding of Japan. Veggees vir gestremdes se regte. Sunsat - The dawning of one of our finest hours. Naskrif: Stellenbosch - geliefde, vormende plek.