Jaargang 26 Nommer 1. Amptelike opening.'n Halfeeu van diens. Matieland word 25. Eregrade aan komponis en mynbouleier. Vroue stof die mans uit. Agt-en-dertig nuwe doktore. 1951-klas kuier op die akker. Reunie van die oudstes. World experts for specialised course. Leerstoel in hartsiektes. Vergadering van die Konvokasie. Craven, de la Bat en Pickard in Raad. Aangestel en bevorder. Parasitiese blomplante. In memoriam. Militere Akademie se dankie. Institute wants to contribute. Kursus oor die 'raaiselkinders'. Saamtrekke in Oos-Kaapland. Nuutste gebou in gebruik geneem. Uitgestelde skenkings. Oorkant die Vaal. Van ons donateurs. Hulle het in 1981 bygedra. 17-jarige violis presteer.
US-Koor beplan saamtrek. Orkes kry gaste uit Israel. Oud-Maties lei sakereuse. Dekaan in Republiek van China. Briewe aan Matieland. Butch Lochner kom 'huis toe'. Krieketklub lewer Bokke. Matie rig Israeli's af.
Jaargang 26 Nommer 2. Bosbou-opleiding 'n halfeeu oud. Nuwe kursusse in opvoedkunde. Sielkundige dienste vir die publ iek. Dosent in Presidentsraad. Eerste kongres oor rekenaars in die onderrig. Ryke oes van Akademie-pryse. Wynkundiges word in die VSA vereer. 30 years of food science training. Rewolusionere, nuwe bootromp. Meer kennis oor siekte wat ontwrig. Seemonster van US is uniek. NOK baas word lid van die Raad. Dekaan by kongres in Rusland. Oom Paul perdfris op 86. Ernst van Heerden en Stellenbosch. Gebou kry dr. Gericke se naam. Ou bibliotekie word bewaar. STELLENBOSCH 2000 by R5 miljoen-kerf. Saamtrekke vir fonds. Byeenkoms op Somerset-Wes. Oorkant die Vaal. In memoriam. Aangestel en bevorder. Award to former dean. Intreeredes by Ingenieurswese. Oud-studente en -dosente word vereer. Van Maties en Moskou tot Qwaqwa. 76-jarige praat vlot Latyn. Briewe aan Matieland. Wereldberoemde vir Endlersaal. 1972-span klop vanjaar s'n. US se sportrykdom ook vir die publiek. Optimisme oor Matie-atletiek.
Jaargang 26 Nommer 3. Oud-Matie nuwe Vloot-hoof. Breakthrough in medical research. Instituut lei talle beter op. Universiteit help met reuse-projek. Die stoel wat skande gemaak het. Oud-dosent word SA ambassadeur. Simposium oor Karl Marx. Dosente span uit. Warning about industrial robots. Ekologie vir die kusingenieur. Bellville-park word ontwikkel. Warm lug hou studente skoon. Struktuur van nuwe biblioteek voltooi. Afgetrede 'vriende' werk vrywillig in tuin. SA eetgewoontes skok Brit
Koos Meyer kom kuier vir die Maties. Die Stellenbosse Boys. Studente help erg gestremde kinders. Neelsie kry sy Loeloeraai. Baanbrekerswerk oor volkskunde. Boere-orkes-lede en Jan Pierewieters. Israeli's kom speel ons liedjies. SA volke se danse nagevors. In memoriam. Van ons donateurs. Saamtrekke: Victoria-Wes en Clanwilliam. Netbalklub presteer. Danie Craven se studentedae. Onoorwonne. Tennissentrum voltooi.