Jaargang 34 Nommer 1. Redaksioneel. Fokus op.US pas gedurig aan, se Rektor. Seminare help dosente toerus vir hul taak. 3 Oud-Maties word dagbladredakteurs.'Valke'-stigter lei Akademie. Fonds bereik R38,7 miljoen. AI meer uit testamente. Twee Kaapse sakelui word vir US-Raad gekies. Eregrade aan Brink, Du Plessis, Van der Ross, Eybers. 61 kry doktorsgrade.
Oudste oud-SR-Leier op 92 steeds 'n skerp denker. Taalsimbole verander, danksy US-navorsing. Instituut stel nuwe tydskrif bekend. Skoliere maak kennis met die ingenieurswese. Kompetisie maak nuwe gimnasium moontlik. Atletiekklub presteer.
Prys vir natuurboek. 62 word vir kwarteeu se werk vereer. Groot versameling boeke aan US nagelaat.
In memoriam. Elke Oud-Matie se lojaliteit is nodig. Reunie in Pietermaritzburg. Gholf-kragmeting in Natal. Saamtrek by Bloemfontein. Vier mede-studente van 1980 kry doktorsgrade oorsee.
Dosente skryf oor leierskap. Nuwe handleiding vir studiesukses. Groep neem US-vlag tot op Sjina se Groot Muur. Straszacker word 80.
MA-kursus 'n treffer. Students 'must make theatre of tomorrow'. Oudste Oud-Matie 100.
Morris het die ketting ook gedra.
Herinneringe aan 1926 se Endler-uitvoering. Notule: Jaarvergadering van die Konvokasie.
Konvokasie: Wie is lede? Watter magte, voorregte het 'n mens?
Uskor: 'n Spesiale beroep op Oud-Maties. Voorblad: Aandfoto van die vooraansig van die Universiteit se Konservatoriumgebou, met die hoofingang na die konsertsaalgedeelte van die gebou.
Jaargang 34 Nommer 2. Hoe toekenning vir knap navorser. Rasionalisasie: Matie en Ikeys deel klasgeriewe. Eerstejaars nog slimmer. Dubbele eer vir Kassier.
Agt kry groot stipendia. Prys vir die beste publikasie. Bureau now a private company. Navorsing lewer 250ste "wonderbaba" in agt jaar. Vakblad oor die regte by US uitgegee. Nieu-Seelandse Oud-Matie presteer. Voorligting oor beroepe kom onder die loep. Expertise and innovation in language teaching. Bestuurskool kry sy eie losieskompleks. Proefplaas kry vloer wat sterker as beton is. Kaarhouers help veral met beurse. Kursusse in verpleging hou tred met nuutste ontwikkeling. Unieke kursus oor spraak en gehoor. Londonse topprys vir knap aktuaris. Dierfisioloe maak werelddeurbraak. Borge help Matiesport. US en die WAT loop al 'n lang pad saam. Die kursus voortaan moduler. Koor gaan gou ook in Transvaal optree. Bevorder en aangestel. Dit was goeie dae! Talle vroue volg interressante kursus. Buro maak video om ingenieurs te werf. Museum kry Fouche se versameling. Op 32 het die Oud-Matie reeds 'n wereldplek as sanger. Nuwe NOK-baas 'n Oud-Matie. Endler Trio speel weer in die Endlersaal.1949-klas hou twee reunies.
Jaargang 34 Nommer 3. Dok word 80.
Akademie bekroon dosente.
Koshuise bereik mylpale. Aanstellings en bevorderings. Elf dosente tree af. Admin groet staatmakers. Dermatoloog oor VIGS.
Vakdidaktieksimposium. Russe by die US. Steeds skerp, flink, besig.
Koos: 'n fyn waarnemer. Toe vang Koos t6g 'graad'. Koos ken nie net nie. Geografie-studente presteer.
Arrivederci Dawie Snyman. Sportbeserings bekyk. Hokkievroue maak weer skoonskip. Skenkings. Dieet 'n wapen teen kanker. New horizons at SU. Voedselwetenskap word. Skaap-en Wolkunde vier kwarteeu. Lee Marler loves Maties.
Barbara Clarke visits Stellenbosch.
Manlike domein val an 121 jaar.
Verwoerd vors na oor vulkane. WNK en US sluit kontrak. Eerste vrou wen Schlich-medalje. Flagship for Obstetrics in Africa. Het u al daaraan gedink? Bekende Oud-Maties in die nuus. Toeka se toetie by tokkelokke. Nou kan sy kansel toe!. Coetzenburgklub. Voorblad: In die historiese rustigheid van D'Ouwe Werf op Stellenbosch kIink twee beroemde en beminde Oud-Maties glasies op mekaar se gesondheid -Dok Craven en prof Gawie Cillie het albei vanjaar 80 geword.