Jaargang 36 Nommer 1. Redaksioneel. Fokus op. Grondkundige wen goue medalje twee keer. Chirurge se spanwerk verander lewens. Dosent op ekspedisie in Noord-Rusland. 97-jarige is oudste Oud-Matie, Oud-Oagbreker. Erflatings lewer Rl,6 miljoen. Lojale Oud-Maties is US se ambassadeurs en bondgenote.
Stellenbosch 2000 verby halfpadmerk. Oud-Matie, ouddosent, Nederlander vereer. Rekordgetal doktorsgrade. School for prospective engineers. Coetzenburg bekoor internasionale sportsterre.
Oud-Maties aan die voorpunt van SA krieketsege. Coetzenburg-huis se voortbestaan verseker. Cora Coetzee en Flooi du Plessis sorg vir 'n baie stoute boekie. Pionier-dokters hou reunie. Verpleegkunde se oudstudente kry eie vereniging.
Oud-Matie speel rugby in Frankryk.
Matie-klub gasheer vir wereldbyeenkoms. Baie befangrike versameling uit Europa. Reunies.
Bevorder en aangestel. Woordeboek se 8ste deel beskikbaar. Medaljes vir ekonomie. Jaarvergadering van kerkhistorici. Hoe Franse besoekers. Oud-Matie as jong presteerder vereer. Kunsstudent se brosjure wen wereldprys. Student in letterkunde kry Gilde-beurs.
Notule: jaarvergadering van die Konvokasie. In memoriam. Afrikaans en Nederlands beweeg uitwaarts. Voorblad: Die Jannie Marais-huis op Coetzenburg wat verlede jaa tot nasionale gedenkwaardigheid geproklameer is. Die sierlike ou gebou - wat sedert 1960 Universiteitsbesit is en die
US se sportadministrasie huisves - is enkele dekades gelede byna-byna gesloop.
Jaargang 36 Nommer 2. De Vries tree af in 1993. Van Wyk gaan Rektor word. A communications first for the University.
Students get powerful computer. Duur programmaruur vir Geologie.
Mikrobioloog kry gesogte SNO-toekenning. R150 000 vir oorsese studie. Suikersoet is nie so sleg nie, bewys navorsers.
S.P. Cilliers met twee bundels vereer. Topnavorser uit VSA by Mikrobiologie. Senous help landwyd met kennis en opleiding. Oud-Maties wen Akademiepryse. Tien Raadslede benoem. Rus besoek Ingenieurswese. Kanadese oud premier by US. Bulgare by sportkliniek. Reunies op Oudtshoorn en Richmond. Soologie vernoem Sv stigter-professor.
Oudbibliotekaris met lokaal vereer.
Prof j.C. de Wet se naam leef voort. Sendingweek raak duisende se lewens. Kwarteeutees met konsert gevier. Gholfspelers help met talle beurse. Argitek presteer in publieke administrasie. Afrika-besoekers by eeufees-simposium.
Fonds huldig Goldner. Van ons donateurs. Taalwetenskap aan US: woelig en welig. Vervoerekonomie ingestel op groot veranderings.
Matie-rekenmeesters presteer. Dosente, studente bou sterker bande met firma. Huis in Holland se mense se dankie.
Een uit vyf eerstejaars is A-kandidate. Voorblad: 'n deel van die Hugh Solomonversameling in die J.s. Gericke-biblioteek se Africana kamer.
Jaargang 36 Nommer 3. Samewerking volg op Rektoraatsbesoek aan Europa. Van Wyk at universities conference in Egypt. Claassen by 'Internasionale universiteit'.
Fisikus kry Presidentstoekenning.
Maties wat Barcelona toe was. Tiaan word 130ste Matie-Bok. Hokkiespan 5 jaar beste in SA.
Gestremde sportlui presteer. Ouddosent deur SA chemici vereer.
Russiese wetenskaplikes. Dosent as navorser na VSA. Fisika-instituut betree nuwe era. Stellenbossers by groot wyn-, wingerdkongres. Suid-Kaapse kusekologie onder die soeklig. 14 dosente tree vanjaar af. Top-akademikus uit Brittanje.
SR-klub vereer dr Craven. Prestigious German institute on campus. Researchers develop new IB test. Oorsese kenners by Tygerberg.
Sentrum tussen wingerde 'n groot sukses. Computers unravel ancient messages. Biblioteekdiens vir die privaatsektor. Acama tree uit by US-koor. Oudste oud-Bokke almal Oud-Maties. Monica-matrone kranige meesteratleet. Oud-Matie word 'n eeu oud. Nuwe US-lied word gesoek.
lsraelse pionier besoek instituut.
Voorblad: Die beroemdste Matie, Ilana Meyer... prestasie by die Olimpiese Spele in Barcelona.