| dc.contributor.editor | Oosthuizen, Hans | |
| dc.contributor.other | University of Stellenbosch | en_ZA |
| dc.date.accessioned | 2010-08-19T05:49:37Z | |
| dc.date.available | 2010-08-19T05:49:37Z | |
| dc.date.issued | 1986 | |
| dc.identifier.issn | 0025 5947 | |
| dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10019.1/4424 | |
| dc.description | Electronic version of this item was prepared by the Stellenbosch University Archives. URL: http://www.sun.ac.za/archives | en_ZA |
| dc.description | vol. 1-3 | en_ZA |
| dc.description.abstract | Jaargang 30 Nommer 1. Stellenbosch 2000 mik na R30 miljoen. Skenkings bevorder onderrig, navorsing. Kern van kundiges vir see-ontginning. 'So moet studente hul stem laat hoor'. Koshuislewe help opvoed en vorm, se Rektor. US-eenheid bekyk tegnologie se rol. R1 million donation for new residence complex. Erflating 'monument' vir lojale Oud-Matie. Wes-Duitser vol lof vir US-chemici se navorsing '. Kaal muise help mondkanker beveg. Drie raadslede herkies. Bedryfsleier, staatsman en sendeling vereer. Rekordgetal van 64 doktore. Coetzenburgklub gaan van krag tot krag. 'n Halfeeu van jokkel. Ingeligte jeug kan lei tot gesonde volk. Tygerberg-studentesentrum nou dringend nodig. Dekane en senior dosente tree af. Vakansie by US gewild. Bevorder en aangestel. Universiteit toe, of eers voetestamp? In memoriam. Van ons donateurs. Die eerste Eiffel. Winterskool bied baie vir die bree publiek. Jaarvergadering van die Konvokasie. Nuwe winkel met US-aandenkings. Koor toer wyd in die lente. Reunie vir Ou Hoofgebou se eeufees. | af |
| dc.description.abstract | Jaargang 30 Nommer 2. Studie werp lig op Maties se geldsake. Eerste SA tegnopark dalk by Eikestad. Nuwe rekordgetal studente. R13 miljoen aan beurse, lenings. Navorsing help renperdbedryf. RGN gee geld vir 'n derde eenheid. Nuwe buro werk vir die nywerheid. MNR vereer twee oud-dosente. Regsgeleerdheid kry sy eerste ereprofessor. De Groote tree op, gee klas by US. Uitgawes meer as R100 miljoen. Navorsing belndruk Sowjet-kundige. Senrob wys hoe lyk sy robotte. 50 trotse jare van Matie-koorsang. BEO bemark nou sy werk meer aggressief. Biblioteek kry 'perfeksionis' se lewenswerk. Akademie-pryse vir 7 Oud-Maties, dosente. Beurse in teologie net vir Malans. Graad nie al wat saak maak, hoor toppresteerders. At 94 she's still a student! Die Oud-Matie wat sy alma mater gered het. Toe Afrikaans US se taal geword het. Reunies: Saldanha, LO. Blaasorkes hou reunie. Skotse professor se naam herleef. Bevorder en aangestel. Ou Hoofgebou reg vir verjaardag. Nuwe kursus in tafeldruifkunde. Departement het al diep spore gelaat. In memoriam. Wes-Kaapse gholfklub het groot planne. Koshuis spog met twee Bokke en SA skoonheid. Cum laude-student word Kanoklub se 14de Bok. | af |
| dc.description.abstract | Jaargang 30 Nommer 3. Geneeskunde kry eerste MNR-sentrum. US spog met 4 van RGN se 9 toekennings. Op die voorpunt met navorsing, ontwikkeling. Nuwe laserstelsel het baie gebruike. Buro vir Chemiese Ingenieurswese gestig. Graan se opbrengs kan so meer as verdubbel. Nuwe golfkanaal van R450 000. Tegnopark 'n werklikheid. Eerste atlas oor SA bevolkingsensus. Groot Christelike oplewing onder die Maties. Ou Hoofgebou se eeufees. Twee donateurs word vereer. Krisisdiens help studente in nood. Wagte met tande. Pretorianers vereer De Wet. Vertroue in die toekoms. Eerste rektor se versameling na biblioteek. Sendeling skenk al sy dokumente. Tine Balder kom kuier. Oortreders kry boete, slot aan die wiel. Reunie in die Diamantstad. Saamtrekke in Oos-Transvaal. Potjiekos in Piesangland. Hoe G. B. Shaw as diktator wou optree. Op 26 is Vlakfloors professor in Amerika. Van Loftus tot in Oos-Transvaal was dit 'Maties Bo'. Die laaste professorejag. 117-jarige vereniging lewendigste op die Akker. Experience of a lifetime for ex-Matie doctor. Business leader as honorary professor. Bosch- Troebadoers maak naam. Tokkelok werk by radiokansel in die Seychelles. | af |
| dc.language.iso | af | en_ZA |
| dc.publisher | Stellenbosch : University of Stellenbosch | en_ZA |
| dc.rights | University of Stellenbosch | en_ZA |
| dc.subject | University of Stellenbosch publications alumni | en_ZA |
| dc.subject | Universiteit van Stellenbosch publikasies alumni | af |
| dc.subject | Botha, Narisscia Johanna | |
| dc.subject | De Vries, M.J. (Michiel Josias), 1933-2002 -- Rektor en Vise-Kanselier | af |
| dc.subject | Eenheid vir die studie van Tegnologiese Innovasie (USTI) | af |
| dc.subject | De Villiers, D.P. -- Voorsitter SASOL | af |
| dc.subject | Schlebusch, A.L. (Alwyn Louis), 1917- | |
| dc.subject | Van der Merwe, W.J. (Willem Jacobus), 1906-1989 -- Sendeling | af |
| dc.subject | Jokl, Ernst, 1907- | |
| dc.subject | Snyman, Dawie -- Rugbyorganiseerder | af |
| dc.subject | De Groote, Steven, 1954-1989 -- Pianis | af |
| dc.subject | Sentrum vir Robotika (Senrob) | af |
| dc.subject | Van der Merwe, P.J. (Petrus Johannes), 1912-1979 -- Geskiedkundige | af |
| dc.subject | Frean, Jessie May | |
| dc.subject | Malan, F.S. (François Stephanus), 1871-1941 | |
| dc.subject | Kempen, W. (Willem), 1909- | |
| dc.subject | Du Toit, D.F. (Don) | |
| dc.subject | Buro vir Chemiese Ingenieurswese | af |
| dc.subject | Richfield, Len | |
| dc.subject | Bahr, Herbert Julius, 1909- | |
| dc.subject | Shaw, Bernard, 1856-1950 | |
| dc.subject | Schreuder, Willem (Vlakfloors) | af |
| dc.subject | Debatsvereniging | af |
| dc.subject | Jooste, M.E. (Martha Elizabeth), 1908-1987 | |
| dc.subject | Kirsten, J.F. van E. | |
| dc.subject | Burger, Herman | |
| dc.subject | Archer, Arminius | |
| dc.title | Matieland 1986 | af |
| dc.type | Other | en_ZA |