Jaargang 24 Nommer 1: Rektor open akademiese jaar. Matierugby 100 jaar. Dok aan die woord. 'Bokkapteins uit Matieland. Maties se superster. Matierugby se hoekstene. Maties don't know defeat. Toe ... en nou. Rugbyfeesprogram en aandenkings. Hoogste eer aan Pauw, Craven en Boeseken. Die groot beloning. Terug op die kampus. Nog Oud-Maties weer byeen. U.S. ondersoek rubberbossie. Konvokasie '79. Bekendes tree af. Aanstellings en bevorderings. ll In Memoriam. Van ons donateurs. Herfsskool op hande. Harmonie en L.O. se feeste. U.S.-koor se toerprogram. Kanoklub-reunie. Dankie, donateurs. Rubberbossie kan vir S.A. baie beteken. Matierugby is vanjaar 100 jaar oud. Die ontwerp, deur ons kunstenaar Braam Botha, toon die Coetzenburg klubhuis, die Danie Craven stadion en die wapens van die Rugbyklub Stellenbosch en die Victoria Kollege.
Jaargang 24 Nommer 2: Stellenbosch 2000. Die Leeus in Matieland. Dr. De Kock skenk edelstene. Oud-Matie Bak Dak Laih in Hong Kong. Castle skenk beurse. Dokumentesentrum gestig. Huldigingsbundel aan prof. De Wet. Ou -Maties van '51 - '60 saam. Bekendes gedekoreer. Brig. Mulder voer nou bevel. Garbers W.N.N.R. se hoof. Aanvullende plegtigheid. Hertzogpryswenner. Oud-Maties in die nuus. Sewende Herfsskool. Matierugby se nuutste 'Bokke. Oud-Maties byeen. Rugbyfees. Academic exchange programme with Israel. Van ons donateurs. Richard Behrens se blywende bydrae. ,The Home' kom huis toe. L.O. kry 'n spogsentrum. ... en dr. Jokl kom kuier. Merkwaardige Oud-Matie word 90. Langverwag - vir 'n sorgelose oudag. Harmonie se fees. Aanstelling en bevorderings. In Memoriam. Notule van die Konvokasie. Britse Leeus se wedstryd op Stellenbosch.
Jaargang 24 Nommer 3: Nuwe biblioteek ondergronds. Antoniadis en Arrau. Fonds spring flink weg. Van ons donateurs. Fotovaria. In Memoriam. Hulle het die U.S. onthou. Industry stands to gain. Die ysterding skiet. Oom Philip tree af as professor. B.J. Vorster-gebou voltooi. Debutantes aan't opruk. Bowman impresses Australians. Aanstellings en bevorderings. Botaniese Tuin kry besoek. Alice Mertens groet. Besoeker uit Sierra Leone. Debbie wen Markotterbeurs. Hoogleraars in Presidentsraad. Oud-Maties vier fees. Konservatorium word 75. Na 50 jaar herken hy nog studente. Huis Div se fees. Die U.S. se
nuutste gebou,
die B.J.
Vorster gebou.