Jaargang 22 Nommer 1: Nog 'n goeie jaar, maar. . . Drie ontvang hoogste eer. Die groot beloning. Koor weer noorde toe. Krige le tuig neer. Tien se tot siens. Staan Stellenbosch vir 'n idee? Aanstellings en bevorderings. Van ons donateurs. Dr. Van Wijk se skenking. Eer vir Viljoen. Dan Benade word Raadslid. Soderlund nuwe afrigter. Tennistoernooi weer 'n treffer. Musiek weer saam onder een dak. Argitek se droom U.S. se trots. Konvokasie in die voorjaar. U.S. bring hul byeen. Tomlinson aanvaar ereprofessoraat. Blaasorkes toer in S.W.D. In Memoriam. Instituut sal onderwysers help. Vuil lug en varkhokke op Stellenbosch. Lede van Universiteitskoor voor nuwe Konservatorium.
Jaargang 22 Nommer 2: Die Danie Craven-stadion. McCathren for Stellenbosch. Hoe meer dae hoe meer dinge. Rapportryers bevorder kultuur. Ons vlag 50 jaar oud. Wereldrekord op Coetzenburg. U.S. bring hulle byeen. Conserve ingewy. A major step for research. Van ons donateurs. Beauty of the Bowl. Houba en tennis sinoniem. In Memoriam. Notule van die Konvokasie. Aanstellings en bevorderings. Prof. Tomlinson se skenking. Kursus oor rekstrokies. Marlene wen Eugene Marais-prys. Reunies. Oud Oud-Maties gaan saam trek. Eer vir Malherbe. Geneesheer maak enjins. Kanselier besoek W.A.T. Wilgenhof se Ontvangskomitee.
Jaargang 22 Nommer 3: Pronkerig, mensliewend en baie opreg. Klein John maak geskiedenis. Rektor by groot kongres in Iran. Lewelank B.T.K.! Al delwende opwaarts ... Drie-eeufees op hande. Bemakings bly belangrike bron. Aand van die groot orkeste. Van ons donateurs. Man uit een stuk. Rugby se vaarwel aan Coetzenburg. Premier eregraduandus. Strykensemble trek aandag. Deeglike opleiding vir sleutelberoep. Hoe meer dae, hoe meer dinge. Frans Erasmus se naam leef voort. Na-uurse Maties kom van oraloor. 'Republiek' mondig. Aanstellings en bevorderings. Oud-Matie Goudstad se burgemeester. Kongresgangers beindruk met Conserve. Marais en Marais aan 'bewind'. Vesting val voor Evas. Fotovaria. Koor kyk terug op veel sukses. Aanvaar hulle soos hulle is. Twee gevierde
Oud Maties-ons
Staatspresidentspaar,
dr.
John en mev.
Tini Vorster,
afgeneem kort
na die inhuldiging
op 10
Oktober in
Pretoria.