| dc.contributor.editor | Wessels, Louis | |
| dc.contributor.other | University of Stellenbosch | en_ZA |
| dc.date.accessioned | 2010-08-16T09:58:03Z | |
| dc.date.available | 2010-08-16T09:58:03Z | |
| dc.date.issued | 1974 | |
| dc.identifier.issn | 0025 5947 | |
| dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10019.1/4386 | |
| dc.description | Electronic version of this item was prepared by the Stellenbosch University Archives. URL: http://www.sun.ac.za/archives | en_ZA |
| dc.description | vol. 1-3 | en_ZA |
| dc.description.abstract | Jaargang 18 Nommer 1: T. V. - geweld en ons kinders ... Matieland se oud-redakteurs. Drie wyse manne vereer. Paul Martens laat kinders stryk en straal. Prikkelende navorsing deur nuwe doktore. Dr. Albert Wessels waarsku teen sluipende sosialisme. Prof. Erika Theron maak geskiedenis. Jong Stellenbosse digters dui pad aan vir ons poësie. N. P. van Wyk Louw-borsbeeld vir Universiteit. Wie gaan stryd op Loftus wen. 'Vaal wêreld' se Piet word redakteur by Landbouweekblad. Vinniger, hoër, verder ... Nuwe aanstellings by Universiteit. Nuwe navorsingsgroepe. Ontwikkeling se span. Nog twee fakulteite kry heeltydse dekane. So het die Ontwikkelingsfonds gegroei. Universiteit gee meer geld vir beurse. Stellenbosch vereer 'n eie profeet -Dr. D.F. Malan. Karnaval In Matieland! Die drie nooiens wat vanjaar almal se aandag getrek het - selfs meer as die reuse-karnavalkoppe is Elizabeth Archer van Constantia in die Kaap, Elsa Rabie van Port Elizabeth en Margot de Villiers van Kuilsrivier. | af |
| dc.description.abstract | Jaargang 18 Nommer 2: Nuwe direkteur van Onderwys in Kaapland. Gewilde Rektor herkies. Kenner direkteur van Wynbou-instituut. U.S. kry nuwe satellietkampus. Matie-nooi wen Coca-Cola-beurs. Prof. Ernst van Heerden skryf en werk weer. Kursusse in outydse musiek lok baie. Koor skitter op wintertoer. Geriewe vir werkgewers wat studente wil werf. Akademie vereer twee Stellenbosse hoogleraars. Studentesentrum sal leemte vul. D. F. Malan-Gedenksentrum feestelik ingewy. Kanseliersmedaljewenner gaan in V.S.A. studeer. Doktor Fransie word flink tagtig. Bekende Oud-Maties het ons vanjaar ontval. Professor Kempen word gehuldig en lig die harde dop. Van ons donateurs ... ,Goewerneur' Smit word Adjunk-Minister. Oud-Maties trek saam. Twee Oud-Maties in die nuus. Tandheelkunde ken tweede doktoraat toe. Wiskunde-onderrig in S.A. onder vergrootglas. Nuwe aanstellings en bevorderings. Unieke skilderye van Maggie Laubser in garage onder strooi ontdek. Meer as 'n honderd skilderye van Maggie Laubser is vroeër vanjaar in die garage van die kunstenares se huis in die Strand ontdek. Die skilderye was in kratte vol klam strooi, wat sy waarskynlik vroeër gebruik het om haar werk na uitstallings te stuur. Op die voorblad is een van die skilderye soos dit nou, na restourasie, lyk. Hieronder kan die skildery gesien word soos dit onder die strooi uitgekom het. | af |
| dc.description.abstract | Jaargang 18 Nommer 3: Stellenbosse geoloog maak geskledenis. Kosbare stel ou boeke "ontdek". Sangiro en ons Rom-Rom-Rom! Droommyl-Div help nuwe baan inwy. Oud-Matie restoureer S.A. se oudste dorpshuis. Universiteite is nie verskans teen kostestygings. Stellenbosse dosente op die voorgrond. Bekende kernfisikus word Vise-Rektor. Vier Oud-Maties word professore. Dirk Opperman word sestig. Laboratorium wil diens lewer aan graanboere. Maties sing en werk vir Christus. Dawie Snyman na WP se Rugbyburo. Stellenbosch het noue bande met Akademie. Van ons donateurs. Veelsydige Matie kry Strakosch-beurs. Berghut vir BTK. Dit was mos weer Sangfees. Bekendes het ons ontval. Jong leiers is 'n land se rykdom. Matielandfonds groei mooi in 1974. 'n Kosbare stel ou boeke is vanjaar op Stellenbosch "ontdek". Dit is 'n Nederlandse eksemplaar van Weinmann se bekende "Krauterbuch", waarin daar onder meer 'n klomp kleurplate van Suid-Afrikaanse blom- en plantsoorte verskyn. Op die voorblad is die rugkant van een van die agt bande en 'n afdruk van een van die proteasoorte in die boek. | af |
| dc.language.iso | af | en_ZA |
| dc.publisher | Stellenbosch : University of Stellenbosch | en_ZA |
| dc.rights | University of Stellenbosch | en_ZA |
| dc.subject | University of Stellenbosch publications alumni | en_ZA |
| dc.subject | Universiteit van Stellenbosch publikasies alumni | af |
| dc.subject | Malan, D.F. (Daniel François), 1874-1959 | |
| dc.subject | CSIR South Africa | |
| dc.subject | WNNR Suid-Afrika | af |
| dc.subject | Martens, Paul -- Musiek | af |
| dc.subject | Wessels, Albert -- Ekonoom | af |
| dc.subject | Belcher, R.K. (Ronald Kenneth) | |
| dc.subject | Knobel, Wilhelm, 1935-1974 -- Digter | af |
| dc.subject | Spies, Lina -- Digteres | af |
| dc.subject | Olivier, Fanie -- Digter | af |
| dc.subject | Strydom, Leon -- Digter | af |
| dc.subject | Herre, Hans, 1895- | |
| dc.subject | Diederichs, N. (Nicolaas), 1903-1978 | |
| dc.subject | Straszacker, Reinhard Ludwig | |
| dc.subject | Theron, Erika | |
| dc.subject | Van Niekerk, Petrus -- Verslaggewer | af |
| dc.subject | Laubser, Maggie -- Skilderes | af |
| dc.subject | De Villiers, J.N. (Jan Naude) -- Rektor en Vise-Kansellier | af |
| dc.subject | Universiteit van Stellenbosch Bellvilleparkkampus | af |
| dc.subject | Van Heerden, Ernst, 1916-1997 | |
| dc.subject | De Vos, Miriam P. (Miriam Phoebe) -- Botanikus | af |
| dc.subject | Kotze, Dirk -- Geskiedkundige | af |
| dc.subject | Malherbe, Francois Ernst Johannes, 1894-1979 -- Afrikaans | af |
| dc.subject | Kempen, W. (Willem), 1909- -- Afrikaans | af |
| dc.subject | Smit, Hennie | |
| dc.subject | Meyer, P. S. (Philippus Stefanus) -- Opvoedkunde | af |
| dc.subject | Heese, Karl Willem, 1910- -- Kalie Heese | |
| dc.subject | Keet, B. B. (Barend Bartholomeus), 1885-1974 -- Teoloog | af |
| dc.subject | Weimanns Kreuiden Boek | nl |
| dc.subject | Lamprecht, De Villiers -- Atleet | af |
| dc.subject | Opperman, Diederik Johannes | |
| dc.subject | Soteria | |
| dc.subject | Melck, Antony Patrick | |
| dc.title | Matieland 1974 | af |
| dc.type | Other | en_ZA |