Leadership initiatives and structure by the Church of Norway, within Norway, pertaining to HIV/AIDS

Elvik, Sasha-Monique (2010-03)

Thesis (MPhil (Industrial Psychology. Africa Centre for HIV/AIDS Management))--University of Stellenbosch, 2010.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: Through the history mankind, the church has been recognised as one of the most influential forces and Christianity has placed high value on supporting vulnerable individuals and groups. In the past, HIV had been a subject approached with great scepticism within the church as it was at first believed to be a virus spread through immoral acts related to sodomy and homosexuality. (Pisani, 2008). A taboo subject to address within the morality of the church and Christianity. The national church of Norway has however attempted to provide formalized methods of leadership pertaining to HIV on national and international levels since the early 1980s. During this study the author evaluated the perceived success of its leadership within the context of Norway and attempted to identify areas where the national church could be more attentive and invest more resources in developing leadership relating to HIV/AIDS.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die kerk word erken as een van die mees invloedryke kragte in geskiedenis van die mensdom. Binne Christendom word die ondersteuning van die kwesbare individu en groepe hoog op prys gestel. In die verlede is MIV as 'n onderwerp met wantroue genader in die kerk, aangesien dit oorspronklik geglo is dat die virus versprei is as gevolg van onsedelike dade, sodomie of homoseksuele aktiwiteite. As gevolg van hierdie assosiasies was die virus en sy inwerking voorheen ‘n taboe onderwerp binne die kerk en sy gemeente. Die nasionale kerk van Noorweë poog reeds vanaf die 1980’s om formele leerwyses van leierskap met betrekking tot MIV op nasionale en internasionale vlakke te inisieër. Gedurende hierdie studie is om die waargenome sukses van die kerk se leierskap binne die landsgrense geevalueer en areas geidentifiseer waar die nasionale kerk meer hulpbronne moet aanwend om die ontwikkeling van leierskap relevant tot MIV te verbeter.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/4367
This item appears in the following collections: