Adherence counselling improves adherence to antiretrovirals

Chokoe, Fridah Lesiba (2010-03)

Thesis (MPhil (Industrial Psychology. Africa Centre for HIV/AIDS Management))--University of Stellenbosch, 2010.


ENGLISH ABSTRACT: The study investigate if adherence counselling improves adherence to antiretrovirals. The aim of the study is to improve adherence to antiretrovirals and reduce morbidity and mortality rate due to HIV/AIDS. The study used One Group Post Test -only design. The participants in the study were measured on adherence to antiretrovirals after they have received three seessions of adherence counselling. The objectives of the study was to : To explore the adherence behaviour of patient on antiretrovirals To deterrmine the adherence rate of patient on antiretrovvirals To determine the impact of adherence on adherence counselling To explore relationship between different demographic variables and adherence To explore relationship between different adherence measures The study brings to the front the HIV/AIDS picture.The crippling of the parts of the society by HIV/AIDS. The prevalence of HIV and the impacts HIV has on, nations, individuals ,household and industries are brought into perspective. The study goes back to the origin of HV/AIDS and further tackles issues related to HIV/AIDS and adherence, which are the anatomy, physiology, basic knowledge and discription of HIV/AIDS.The study tackles antiretrovirals, their classes, regimen side effect and important consideration while on antiretrovirals. The effectiveness of the antiretroviral therapy in reducing morbidity and mortality is discussed as well as the efforts by different countries globally in the roll out of antiretrovirals to fight the pandemic. The study explores the challenges to adherence to antiretrovirals and possible intervention. In this study adherence, adherence to antiretrovirals, predictors of adherence, barriers to adherence, adherence strategies and measures of adherence are explored.Assesment and intervention durring adherence counselling are discussed. The study results supported our hypothesis, that adherence counselling improves adherence to antiretrovirals.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die studie ondersoek of getrouheidsberading wel getrouheid tot antiretrovirale behandeling bevorder. Die doel van die studie is om te getrouheid tot antiretrovirale behandeling te bevorder en sieklikheid en mortaliteit koers wat aan MIV/Vigs verwant is te verminder. Die studie gebruik een groep na-toets -alleen ontwerp. Die deelnemers in die studie was gemeet op getrouheid tot antiretrovirale behandeling na hulle drie sessies berading ontvang het. Die doelwitte van die studie was: Om getrouheid van die pasiënt op antiretrovirale behandeling te bepaal Om die koers van getrouheid van die pasiënt op antiretrovirale behandeling te bepaal Om die impak van gebrouheid op getrouheidsberading te bepaal Om die verhouding tussend verskillende demografiese veranderlikes en getrouheid te bepaal Om die verhouding tussend verskillende getrouheidsmetings te bepaal Die studie bring die MIV/Vigs situasie na vore. Die voorkoms van MIV en die impak wat dit op nasies, individue, huishoudings en nywerhede het, is in perspektief gestel. Die studie gaan terug tot die oorsprong van MIV/Vigs en kyk na MIV/Vigs verwante kwessies soos anatomie, fisiologie, basiese kennis en beskrywing van MIV/Vigs. Die studie kyk na antiretrovirale behandeling, hul klasse en newe-effekte. Die effektiwiteit van die antiretrovirale behandelling word bespreek asook die pogings deur verskillend lande wêreldwyd in die uit rol van antiretrovirale behandeling om die pandemi te beveg. Die studie ondersoek die uitdagings van getrouheid tot antiretrovirale behandeling en moontlike ingryping. Getrouheid tot antiretrovirale behandeling, voorspellers, hindernisse, strategieë en metings van getrouheid word in die studie bespreek. Die resultate van die studie ondersteun ons hipotese dat getrouheidsberading wel getrouheid tot antiretrovirale behandeling verbeter.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL:
This item appears in the following collections: