The CFD simulation of an axial flow fan

Le Roux, Frederick Nicolaas (Stellenbosch : University of Stellenbosch, 2010-03)

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The purpose of this project is to investigate the method and accuracy of simulating axial ow fans with three-dimensional axisymmetric CFD models. Two models are evaluated and compared with experimental fan data. Veri cation data is obtained from a prototype fan tested in a facility conforming to the BS 848 standards. The ow eld over the blade surfaces is investigated further with a visualization experiment comprising of a stroboscope and wool tufts. Good correlation is found at medium to high ow rates and recommendations are made for simulation at lower ow rates as well as test guidelines at the fan test facility. The results and knowledge gained will be used to amend currently used actuator disc theory for axial ow fan simulation.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie projek is om die metode en akkuraatheid om aksiaalvloeiwaaiers met drie-dimensionele BVM modelle te simuleer, te ondersoek. Twee modelle word geëvalueer en met eksperimentele waaiertoetse vergelyk. Veri- kasie data is verkry vanaf 'n prototipe waaier wat in 'n fasiliteit getoets is en wat aan die BS 848 standaarde voldoen. Die vloeiveld oor die lemoppervlaktes word ondersoek met 'n visualisering eksperiment wat uit 'n stroboskoop en wolletjies bestaan. Goeie korrelasie word gevind vir medium tot hoë massavloeie en aanbevelings word gemaak vir die simulasie by laer massavloeie met riglyne vir toetswerk in die toets-fasiliteit. Die resultate en kennis opgedoen sal gebruik word in die verbetering van huidige aksieskyfteorie vir numeriese aksiaalvloeiwaaier simulasies.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/4344
This item appears in the following collections: