Stall prevention control of fixed-wing unmanned aerial vehicles

Basson, Matthys Michaelse (2010-03)

Thesis (MScEng (Electrical and Electronic Engineering))--University of Stellenbosch, 2010.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This thesis presents the development of a stall prevention flight control subsystem, which can easily be integrated into existing flight control architectures of fixed-wing unmanned aerial vehicles (UAV’s). This research forms an important part of faulttolerant flight control systems and will ensure that the aircraft continues to operate safely within its linear aerodynamic region. The focus of this thesis was the stall detection and prevention problem. After a thorough literature study on the topic of stall, a model based stall prevention control algorithm with feedback from an angle of attack sensor was developed. This algorithm takes into account the slew rate and saturation limits of the aircraft’s servos and is able to predict when the current flight condition will result in stall. The primary concern was stall during wings-level flight and involved the prevention of stall by utilising only the elevator control surface. A model predictive slew rate control algorithm was developed to override and dynamically limit the elevator command to ensure that the angle of attack does not exceed a predefined limit. The stall prevention control system was designed to operate as a switching control scheme, to minimise any restrictions imposed on the existing flight control system. Finally, software in the loop simulations were conducted using a nonlinear aircraft model and realistic sensor noise, to verify the theoretical results obtained during the development of this stall prevention control strategy. A worst-case performance analysis was also conducted to investigate the robustness of the control algorithms against model uncertainties.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis handel oor die ontwikkeling van ’n staak voorkomings-vlugbeheer substelsel wat maklik geïntegreer kan word in bestaande vlugbeheer argitektuur van onbemande vaste-vlerk lugvaartuie. Hierdie tesis vorm ’n belangrike deel van fouttolerante vlugbeheertegnieke en sal verseker dat die vliegtuig slegs binne sy lineêre aerodinamiese werksgebied bly. Die fokus van hierdie tesis is die staak opsporing en voorkomings probleem. Na afloop van ’n deeglike literatuurstudie oor die onderwerp van staak, is ’n model gebaseerde staak voorkomings-beheertegniek ontwikkel, wat terugvoer van ’n invalshoek sensor ontvang. Hierdie algoritme neem die sleur tempo en defleksie limiete van die vliegtuig se servos in ag en is in staat om staak te voorspel. Die primêre oorweging was staak tydens simmetriese vlugte en behels slegs die voorkoming van staak deur gebruik te maak van die hei beheer oppervlak. ’n Model voorspellings sleur tempo beheeralgoritme is ontwikkel om die hei-roer dinamies te beperk sodat die invalshoek nie ’n sekere vooraf bepaalde limiet oorskry nie. Die staak voorkomings beheerstelsel is ontwerp om te funksioneer as ’n skakel beheer skema om die beperkings op die bestaande vlugbeheerstelsel te minimaliseer. Laastens was sagteware-in-die-lus simulasies gebruik om die teoretiese resultate, wat verkry is tydens die ontwikkeling van hierdie staak voorkomings beheer-strategie, te kontroleer. Om die robuusthied van hierdie beheeralgoritmes teen model onsekerhede te ondersoek, is ’n ergste-geval prestasie analise ook uitgevoer.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/4310
This item appears in the following collections: