Black and white group photograph.
Photograph of the Malan Cabinet, 1948.
Voor, v.l.n.r.: mnr. J.G. Strydom (Minister van Lande en Besproeiing), mnr. N.C. Havenga (Minister van Finansies), dr. D.F. Malan (Eerste Minister en Minister van Buitelandse Sake), dr. E.G. Jansen (Minister van Naturellesake), adv. C.R. Swart (Minister van Justisie).
Agter, v.l.n.r.: dr. A.J. Stals (Minister van Onderwys, Gesondheid en Volkswelsyn), mnr. P.O Sauer (Minister van Vervoer), mnr. E.H. Louw (Minister van Ekonomiese Sake en Mynwese), mnr. S.P. le Roux (Minister van Landbou en Bosbou), dr. T.E. Dönges (Minister van Binnelandse Sake en Pos- en Telegraafwese), mnr. F.C. Erasmus (Minister van Verdediging) en mnr. B.J. Schoeman (Minister van Arbeid en Openbare Werke).