Van Riebeeck-fees, Kaapstad, 1952. Die optog van die Maleier-gemeenskap het baie aspekte van die Maleier-lewe in Suid-Afrika uitgebeeld. Die foto toon ’n huweliksgroep afgeneem in een van die koetse.
Van Riebeeck Festival, Cape Town 1952. The parade of the Malay community covered many aspects of the Malay social life and customs. This photo depicts a marriage group photographed in one of the coaches.