The measurement of supply chain efficiency : theoretical considerations and practical criteria

Goedhals-Gerber, Leila Louise (Stellenbosch : University of Stellenbosch, 2010-03)

Thesis

ENGLISH SUMMARY: In an effort to compete globally, South African supply chains must achieve and maintain a competitive advantage. One way of achieving this is by ensuring that South African supply chains are as efficient as possible. Consequently, steps must be taken to evaluate the efficiency levels of South African supply chains. This dissertation develops the composite supply chain efficiency model using variables specifically identified as problem areas experienced by South African supply chains. The composite supply chain efficiency model evaluates the overall efficiency of a supply chain based on three criteria, namely, reliability efficiency, cost efficiency and speed efficiency. It identifies bottlenecks along the supply chain and in so doing identifies key focus areas for firms if they want to improve their overall efficiency and become more competitive. 3

AFRIKAANSE OPSOMMING: In ’n poging om wˆereldwyd te kompeteer, moet Suid-Afrikaanse voorsieningskettings ’n mededingende voordeel behaal en handhaaf. Een manier om dit te bereik is om te verseker dat Suid-Afrikaanse voorsieningskettings so doeltreffend as moontlik funksioneer. Gevolglik moet stappe gedoen word om die doeltreffendheidsvlakke van die Suid-Afrikaanse voorsieningskettings te evalueer. Hierdie proefskrif het die saamgestelde voorsieningsketting doeltreffendheidsmodel ontwikkel wat veranderlikes gebruik wat spesifiek ge¨ıdentifiseer is as probleemgebiede in Suid-Afrikaanse voorsieningskettings. Die saamgestelde voorsieningsketting doeltreffendheidsmodel evalueer die algehele doeltreffendheid van ’n voorsieningsketting gebaseer op drie kriteria, naamlik, betroubaarheidsdoeltreffendheid, koste-doeltreffendheid en spoed-doeltreffendheid. Dit identifiseer knelpunte in die voorsieningsketting en identifiseer belangrike fokusareas vir ondernemings wat aangespreek moet word as hul algehele doeltreffendheid wil verbeter en meer mededingend raak.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/4002
This item appears in the following collections: