• Arnon Grunberg : die retoriek van oorlog en die etiek van getuienis 

      Bartlett, Rentia (Stellenbosch : Stellenbosch University, 2015-12)
      AFRIKAANSE OPSOMMING: Die oorlogsretoriek van die Nederlandse skrywer en openbare intellektueel, Arnon Grunberg, word in hierdie tesis bestudeer en verbind met etiese vraagstukke wat deur sy werk opgeroep word. Daar word ...