Jaargang 16 Nommer 1: Oud-Maties van 1926-1935-saamtrek op Stellenbosch op 1, 2, 3 Desember 1971. Matieland se Dosente Valueer Hulself. Verkiesing van Raadslede. Ons Eer hul Nagedagtenis. Amptelike Opening van die Akademiese Jaar op 21 Februarie 1972. Mededelings van die Rektor. Grade-en Diplomaplegtighede 8, 9, 10 Desember 1971. Eredoktore. Nuwe Doktore. Stipendia en Medaljes oorhandig tydens die Grade- en Diplomaplegtighede. 'n Besonderse Voorstellingsparade. Bevorderings en Aanstellings. Ander aanstellings. Die Solomon Caesar Malan-akwarelle. Beurse en Skenkings. Ontwikkelingsfonds. Kursusse. Bosbou se Opedag. In Gesellige Luim. Afskeid aan Dosente. Oud-Maties. Oud-Maties van 1926-1935. Die Konvokasie: 2 Desember 1971. Oud-Maties se Joernaal-Aand. Exit Nusas. Studentebedrywighede. Die Rugbyfees. Landskap - 'n Linosnee deur Jan Coetzee van die Dept. van Beeldende Kuns, Universiteit van Stellenbosch (Des. 1971).
Jaargang 16 Nommer 2: Baanbrekers in Afrikaanse Volksmusiek. Aktiewe Minderhede en Stille Meerderhede aan Studentefronte. Nuwe Lede van Universiteitsraad. Ons Eer Hul Nagedagtenis. Majuba se vyfde verjaardag. Opvoeding en Praktyk - C.J.F. Human. Aanvullende Grade- en Diplomaplegtigheid : 9 Maart 1972. Nuwe Doktore. Kursusse. Periandros van Korinthe. Matie-rekenaar gesels in Afrikaans. Tandheelkunde. Maatskaplike Werk: Plegtige Verklarings. Die Bestuurskool. Militere Studente Stap deur Namib. Bevorderings en Aanstellings. Ereprofessor in Fisika. Nuwe Professore. Medeprofessore. Beplanning van 'n Ontwikkelingskema vir U.S. Beurse en Skenkings. Oud-Maties. Notule van Konvokasie, 2 Des. 1971. Kennisgewing van Konvokasie, 30 Nov. 1972. Oud-Maties 1936-1944 trek saam. Akademiepryswenners. Die Vooruitsterwende. Studentebedrywighede. Universiteitskoor na Portugal. Intervarsity 27 Mei 1972. Trapkar-intervarsity. Skenking van bonsai Mej. Cecilia Gildenhuys (nagraadse student aan U.S.) met bonsai. Mev. Bettie Lucas het haar kosbare versameling aan U.S. geskenk. Hulle is in die Hortus Botanicus te sien.
Jaargang 16 Nommer 3: Oud-Maties in die Kabinet. Studente en Universiteit op die Pad van Suid-Afrika. Nuwe Lede van die Kabinet. Akademiese Jaar 1973.
Ons Eer Hul Nagedagtenis. Die De Beers-gebou vir Chemie. Mimi Marais - Een uit die Geslag van Weldoensters. Aanvullende Grade- en Diplomaplegtigheid 21 Junie 1972. Aanstellings en Bevorderings. Professore. Verlenging van die Dienstyd. Skenkings. Ter Ere van. Kursusse. Nuwe Grade in Onderwys - Primer en Sekonder. Bestuurskool Pas Kursusse aan by Praktyk. Die Manne moet die Mure Wees. Oud-Maties. Matielandfonds. Dekane 1973. Studentebedrywighede. Die Studenteraadskonferensie 17, 18 Julie 1972. Eggo van Universiteitskoor.
Een van die min gange met imposante gewelwe in die De Beers-gebou.