Jaargang 11 Nommer 1: Die Tweede Staatspresidentspaar. Die tweede Skof. Van die Redaksie. Ons eer hul nagedagtenis. Gelukwense tydens die Eeufeesjaar. Hawker Siddeley Skenk vliegtuigmotore. Tegnieke om die Groeiproses van Wolvesels te Bestudeer. Gelofte van Graduandi in die Verpleegkunde aan die Universiteit van Stellenbosch. Universiteitsnuus.
Nuwe Aanstellings.
Nuwe Kursusse.
Nuus van Oud-Matiebondtakke.
Ons Eie Krygskunde.
Parlementêre en Akademiese Krieket.
Byna te laat Berigte.
Die Karnaval en Uskor.
Maties se Karnavalkoningin, mej. Jeanette Ramsay en die prinsesse mejj. Patricia Terblanche (links) en Brigette Frohlich op die hoofvlot gesubsidieer deur
die S.A. Wolraad op 3 Maart 1967.
Jaargang 11 Nommer 2: Prof. Raymond William Wilcocks. Bakens. Van die Redaksie. Dr. T.E. Donges. Die Nuwe Voorkoms. Dirkie Uys-Gedenkfondsbeurs. Ons eer hul Nagedagtenis. Vakmanne. Hulde aan Prof. Mortie Malherbe. Opening van D.F. Malan-Museum.
Aanvullende Gradedag- en Diplomaplegtigheid.
Die Dr. H.F. Verwoerd-Studiefonds. Nuwe Kosbuis vir U.S. Aanstelling aan U.S. Nederlandse Universiteitshoof met Besoek.
Kursusse.
Afrikaanse Kultuur-en Volkskunde as Studieveld. Die Kuns van die Goud- en die Silwersmid.
B.A. in die Verpleegkunde. Lugvaartkundige Ingenieurswese. Gelukwense met besondere Prestasies. Wenners van Medaljes. Die Beste S.A. Studentekoerant van 1967. Drie Geslagte Maties.
Tennisspringbok. Faculty of Law. Dommer of Slimmer as vandag s'n? Oud-Maties. Dagbreek Vereer sy Tweede Premier. Nou is ek 'n Oud-Matie. Nuus van Oud-Matiebondtakke. Van Heinde en Ver. Waardering uit Frankryk.
Maties op die Voorposte.
So het hulle Matieland help bou.
Spykers met koppe.
Dosente Oorsee.
'n Blik op 'n hoek van die uitstallings in die
D.F. Malan-Museum wat ingerig is binne die
Carnegie-Biblioteek van die Universiteit van Stellenbosch.
Jaargang 11 Nommer 3: Wyle mnr. Wilfred Marais. Die Vreugde van Goeie Verhoudings. Prof. dr. P.W.G. Groenewoud. Letterlik die Skoonste.
Nuwe President van die Konvokasie. Ons eer hul Nagedagtenis. Geneeskunde. Nuwe Aanstellings.
Besoek Oorsee prof. en mev. H. B. Thom.
Nuwe Hospitaal te Tiervlei. Die Nieroorplantingsprojek. Die Rugbyseisoen van 1967. Die Rektor en die Studenteraad. Dosente Oorsee. Ons neem Afskeid. Kursusse. Gelukwense. Bouers van Matieland. Die Leeslaboratorium. Hulde aan die Universiteitskoor. Besoekers. Oud-Maties. Die Adel van die Arbeid. Nuusbrokkies.
Das vir Oud-Matie Gholfspelers.
Die Landboufakulteit 50 jaar.
Saamtrek van Oud-Maties 1968.
Die Rektor, prof. H.B. Thom, en die Administrateur,
dr. J.N . Malan, teen die agtergrond van die nuwe hospitaalgebou te Tiervlei. (14 Sept. 1967.)