Jaargang 6 Nommer 1: Nuwe wyn in ou leersak. Die Oud-Matiebaadjie. Universiteitsnuus. Verkiesing van Raadslede. Nuwe aanstellings aan die Universiteit. Dosente oorsee. Twee Goue Medaljes. Besoek van Prof. F.X. Schumacher.
Amptelike Opening van die Universiteit.
Die jaar 1961 en sy Graduandi. What we can learn from the European Forest
Industry. Die Eeufeesfondsbanket in Pretoria.
Navorsing oor die broukwaliteit van gars.
Voedselwetenskap - 'n aktuele studierigting. Kursus in Vervoerwese. Oorsese vakansiewerk deur Ingenieurstudente. Huis de Villiers vier Mondigwording. Die "Matieland"-Fonds.
Deel van die Optog van Graduandi, 8 Desember 1961.
Jaargang 6 Nommer 2: Ons studentepublikasies. Nuwe redakteur van Matieland. Rektor oorsee.
Nuwe aanstellings aan die Universiteit. Dosente oorsee. Stigting van Fakulteit van Tandheelkunde. Uitdienstrede van twee professore. Aftrede van Dr. P.C. Schoonees.
Skenking van Boonzaier-spotprente.
Parlementslede besoek Stellenbosch.
Aardrykskundestudies. Die herbore Harmonie. In ons laboratoria. Jongste studierigtings in Huishoudkunde. Nuwe uitbreidings by die Kweekskool. Stellenbossers in Chile. Proefteater van Departement van Drama.
Ons Wêreld, hul Verkenningsveld.
Jaargang 6 Nommer 3: Die Universiteit trek ons saam. Mnr. Bun Booyens. Oud-Redakteur vereer. Die Matieland-Fonds. Wie kan help?
Nuwe kursusse en aanstellings. Die Departement van Beeldende Kunste word 'n werklikheid. Dosente oorsee. Drie professore tree af. 'n Waardevolle boekeskenking aan die
Universiteit. Stellenbosch maak toneelgeskiedenis. Besoek uit Nederland. Die A.C.V.V. hou kongres op Stellenbosch. 'n Week van kerkmusiek aan die Konservatorium. Ons besoek die Fakulteit van Ingenieurswese. Wilgenhof. In Ons Laboratoria.
Moderne apparaat in die Elektronika-laboratorium.