Jaargang 5 Nommer 1: Die student en sy verenigings. Die Stellenbosse Rugbyklub. Nuwe aanstellings. Aanvangsdinee van die Eeufeesfondsveldtog. Die Fakulteit van Krygskunde. Bevokingskaart van Afrika. Oor Beurse. Prof. dr. F.M.P. Oosterhof. Grade toegeken. Instelling van kursus in Arbeidsterapie. Die uitdaging van die toekoms.
Die Konservatorium vir Musiek en 'n Eie Musieklewe. Huise van hout. Die eerste week in Matieland. ''n Nuwe benadering tot besigheidvooruitskatting. Onder die prag-eikeboom by geskiedkundige Harmonie.
Jaargang 5 Nommer 2: Die eise van ons erfenis. Woon of werk u nog daar? Nuus van heinde en verre. Nuwe aanstellings. Dosente oorsee. Uitdienstrede van prof. P.E. de Waal. Kerninstituut van Suidelike Universiteite 'n werklikheid. Sakelui in die Suide steun die Eeufeesfonds. Groot Kunsfees in September. Nuwe Leessaal van die Fakulteit van Regte.
Uitbreiding van Huis de Villiers en Harmonie.
Instelling van Ph.D.-graad (Geneeskunde). Aansoeke om erkenning van Honneurs- of B.Ed.-grade. Amptelike inwyding van nuwe Senaatsaal. Enkele navorsingsprojekte aan die Universiteit van Stellenbosch. Ontspanning-in-Sport. Engels Spes. or Cui Bono? 'n Koshuis kies sy koers. Studente steun Eeufeesfonds.
In die binneplein van die pasvoltooide Eendrag - nuutste studentekoshuis.
Jaargang 5 Nommer 3: Jongste studierigtings.
Nuwe Oud-Matiebaadjie. Nuwe aanstellings en bevorderings. Dosente oorsee. Nuwe kursusse. Aftrede van prof. O.S.H. Reinecke. Erkenning van dubbele graad in Ingenieurswese vir salarisdoeleindes. Sielkundiges byeen op Stellenbosch. Die Nuwe Africana-lokaal. Die Bergrivier-ondersoek. Die Eeufeesfondsbanket in Johannesburg. Die Stellenbosse Kunsfees van 1961. Minerva - Tuiste van Eerstejaardames.
Twee Studentepublikasies. Die herkoms van ons eerstejaars. Beurstoekennings. Mondigwording van Huis de Villiers. Afskeid by die Eersterivier.