Jaargang 3 Nommer 1: Karakter teenoor Wetenskap? Amptelike opening van die Akademiese Jaar 1959. Nuwe aanstellings.
Prof J.T. Potgieter tree af. Dosente oorsee.
Nuwe Raadslid ds. A.G.E. van Velden. Taalkommissie van die S.A. Akademie onthaal. Konferensie oor Maatskaplike Werk. Derde beurs aan Fanie Cilliers. Kort kursus in die gebruik van radio-isotope. Prof. Erika Theron se reis. Kort kursus in Koorleiding. Aantal grade in 1958 toegeken. Nuwe geboue voltooi: Minerva-dameskoshuis. Van der Sterr-gebou. Huishoudkunde-gebou. Huldiging van dr. D.F. Malan. Gedagtewisseling oor die Oud-Matiekleurbaadjie. Italië-besieling vir die Klassikus.
Bewegingsopvoeding op Coetzenburg.
Jaargang 3 Nommer 2: Navorsing of Onderrig?
Ons nuwe Kanselier Sy Edele dr. T.E. Donges. Ses groot Afrikaanse leiers ontvang Eregrade. Nuwe aanstellings. Prof. J.L. Steenkamp tree af. Dosente oorsee. Nog 'n Oud-Matie word Hoofregter: Sy Hoogedelagbare
L. C. Steyn. Beurs aan Mej. H. Nel. Die Oud-Matiebaadjie nogeens. Omvattende reeks musiekkonserte. Universiteitskoor bedrywig.
Die Departement van Geologie. Die Kweekskool vier Eeufees. In die Botaniese Tuin van die Universiteit.
Jaargang 3 Nommer 3: 'n Volksbelegging.
Nuwe Skakelbeampte. Prof. J.M. le Roux terug. Dr. Con lê die tuig neer. Huis-Visser hou reunie. Nuwe kursus in die Handelsfakulteit. Prof. F.E.J. Malherbe tree af. Dosente ontvang beurse. Mej. Elise de Villiers oor1ede. Dr. J. de V. Heese word Hoofleier van die Voortrekkers. Nuwe aanstellings. Aantal studente in 1959 geregistreer. Dosente wat vertrek. Nuwe pos in Volksmusiek. Aftrede van Prof. J.H. Neethling. Beurse aan studente uit Wes-Duitsland. Prof. A. Heydorn is Oos-Duitsland. Prof. J.L.M. Franken oorlede. Dosente oorsee. Oudstudente, help die Woordeboek! Volkekundige navorsing in Suidwes-Afrika. Die Militere Akademie. Oud-Maties in die Mashonalandse en Njassalandse Sending. Die Buro vir Studentevoorligting. Die Nuwe Van der Sterr-Gebou.