Jaargang 2 Deel 1: Die Administrasie van die Universiteit. Die Matieland-fonds.
Amptelike opening van die Akademiese Jaar 1958. Eerste groep Geneeskundige studente begin met kliniese opieiding. Opening van nuwe Navorsingsgeboue. Simonsberg-manskoshuis. Nuwe dameskoshuis Lydia.
Die U.S.-U.K.-Kernreaktor.
Handelsfakulteit stig Buitemuurse Afdeling.
Nuus vir Oud-Regstudente.
"Tydskrif vir Aardrykskunde". Prof.
J.M. Joubert lê die tuig neer.
Nuwe akademiese gebou. Hoofregter H.A. Fagan.
Sir Charles Hambro.
Eerbewys vir dr. M.J. Toerien.
Nuwe aanstellings aan die Universiteit.
Wyle prof. F.D. Holleman.
Heengaan van mnr. A.P. Barnard. Is ons Universiteite ons erns? Die Fakulteit van Ingenieurswese.
Jaargang 2 Deel 2: Sangfees. Die Universiteit in die Tegnologiese Eeu. Rektor na Statebondskonferensie van Universiteitshoofde. Marlothiana geskenk aan die Universiteit. Heengaan van prof. G.G. Cillie. Inligtingsburo brei uit. Nuwe aanstellings aan die Universiteit. Arena 1958. Treurspel op vooraand van Intervarsity.
Navorsing gesteun deur die Mielieraad.
Vise-Kanselier oorsee.
Die Jaarboek van die "Association of Universities of the British
Commonwealth".
Skildery van wyle mnr. A.F. Markotter.
Beurse aan dr. G.J. Ritter en dr. D.M. Kemp. Indiensopleiding van Onderwysers. Die Konservatorium voer 'n opera op: "Dido en Aeneas" van die Engelse komponis Purcell.
Die Universiteitsjool 1958.
Aantal grade in 1957 toegeken. G.J. Smit verower Franse Beurs.
Sangfees word 'n Kunsfees.
Die Departement van Sosiologie en Maatskaplike Werk. Indrukke van die onderwys in Noord-Amerika. Biblioteekwese as beroep. Die Departement van Duits. Geleer deur Nederlaag.
Vyf-en-Twintig Jaar van Huishoudkunde.
Jaargang 2 Deel 3: Die Universiteit - kweekplek vir genieë? Die Kunsfees. Die Oud-Matiekleurbaadjie nogeens.
Reisindrukke van die Rektor.
Ontwikkeling in die Filosofie-Departement.
Wyle Adv. J.G. Strijdom. Dr. H.F. Verwoerd.
Wetenskaplike kaart van S.W.A. oorhandig. Prof.
J.A. Wiid lê die tuig neer. Reis van Prof. H.E. Brink. Opknappingskursus vir Wetenskaponderwysers. Croll-Stipendium aan Mnr. H.W. Rossouw. Kursus in Kerntegniek vir Ingenieurstudente. Prof. P. Serton tree af. Alumni in die vergrote Kabinet. Prof.
Bruwer doseer in die V.S.A. Van der Post-Biblioteek aan Universiteit geskenk.
Wolnit-Wisselbeker vir Redenaars.
Professorate in Geskiedenis. Prof. F.X. Laubscher se reis. "Oil-o-matic Fellowship Award" 1958. Kursus i.v.m. Radio-isotope. Aftrede van Prof. I. de V. Malherbe. Shell-beurse. Uitbreiding van Huishoudkundegebou.
Nuwe Aanstellings. Honneursgraad in Bosbou.
Plantkunde aan die Universiteit. Die Fakulteit van Bosbou. Die Vrouevereniging kyk terug - en vorentoe. Sportprestasies van die Jaar. Lugfoto van Stellenbosch, met universiteitsgeboue in die voorgrond.