Jaargang 12 Nommer 1: T.E. Donges, B.J. Vorster, H.B. Thom, J.J. Fouche.
Opvoedende Opleiding Noodsaaklik.
R.A.U. Eritropoëtien en Niere. Ons eer hul Nagedagtenis. Gradeplegtigheid: 8 Desember 1967. Eredoktorsgrade. Doktorsgrade. Gradeplegtighede van Desember 1967. Stipendia, Medaljes, Beurse.
Amptelike Opening van Akademiese jaar. Nuwe Geboue vir Ingenieurs. Die Universiteitskoor. Mercator huldig Prof. C.G.W. Schumann. Kursusse: M.B.A. Nagraadse Diploma Buitengewone Onderwys. Aanstellings en Bevorderings. Poste in die Departement van Ontwikkeling. Dosente Oorsee. Ons neem Afskeid. Nuwe Kampusse van U.S. Besoekers.
Franse Geneeshere met Besoek.
Stellenbosch - 'n Suid-Afrikaanse Coimbra.
Die Ingenieurs Vergader. Gelukwense. Oud-Maties. Matie-dames van 1910 tot 1917. Verskuiwing van Datums. 0ud-Matie Skryf 'n Musiekdramatiese Werk. Die Dr. H .F. Verwoerd-Studiefonds. Toneeltjies uit die Karnaval.
Eerbiedige hulde aan die ontslape Kanselier van die Universiteit van Stellenbosch, wyle dr. T. E. Donges. (Die Universiteitsvlag waai halfmas voor die Administrasiegebou.)
Jaargang 12 Nommer 2: Die Driemanskap aan die Hoof van die Universiteit van Stellenbosch.
Onrus onder studente. Ons Eer hul Nagedagtenis.
Erflating van R 500 000 dr. C.D. Roberts. Herbenoeming van lede van Universiteitsraad.
Prof. Thom herkies as voorsitter van die F.A.K. Die Inhuldiging van die nuwe Kanselier
: Sy Ed. Dr. B. . Vorster.
Aanvullende Gradedag- en Diplomaplegtigheid. Toekenning aan Dr. G.B.A. Gerdener. Huldiging van Prof. F.D. du T. van Zijl. Aanstellings en Bevorderings. Kursusse. Beurse en Beurshouers.
Oorhandiging van die Dr. H.F. Verwoerd-Studiefonds. Besoekers. Gelukwense. Oud-Maties. Studentebedrywighede. Laat Berigte.
Karnaval 8.3.1968
Jaargang 12 Nommer 3: Oud-Maties in die Kabinet. Landbou-Onderwys op Stellenbosch.
Bellville en die Universiteit van Stellenbosch.
Indeling Akademiese jaar 1969.
Dank aan mnr. Sleigh. C.J. Human. Ons Eer hul Nagedagtenis. Ons Historiese Agtergrond.
Die K.M.R. Spektrometer.
Die Elektronmikroskoop.
Die Stellenbosch-Museum.
Nuwe Deel (V) Afrikaanse Woordeboek.
Nuwe Aanstellings en Bevorderings.
Die Dr. H.F. Verwoerd-Studiefonds.
Kursusse.
Uitbreiding en Groei.
Fonds vir Geneeskundige Navorsing.
Huis Francie van Zijl ingewy.
Tweede Groot Boekeskenking.
Besoekers.
'n Toekomsblik deur Kmdt.-Genl. R.C.
Hiemstra. Oud-Maties. Vyf Landbouers geëer.
F.A.K.-Erepenning aan Prof. D.F. Malherbe.
Gelukwense.
Sy Dubbele Onderneming.
Matielandfondse.
Studentebedrywighede.
Leierskursus te Stellenbosch.
Jaarverslag van S.R.-Voorsitter.
Die Rektor en die Studenteraad.
Well done, Alan and John!
Die Dagbreek-Argief.
Ingang van die vroeëre Grosvenor-huis, tans die Stellenbosch-museum.