Jaargang 1 Deel 1: Hiermee maak Matieland sy buiging! Die Oud-Studentebond. Kanselier dr. D.F. Malan lê die tuig neer. Wyle Vise-kanselier dr. Karl Bremer. Huidige Vise-kanselier ds. J.S. Gericke. Rektor prof. H.B. Thom. Afgetrede rektor prof. E.T. Stegmann. Afgetrede registrateur mnr. DJ Kriel. Nuwe registrateur prof. S.J. Pretorius. Uitgetrede Assistent-registrateur mnr. H.P. Dekker. Universiteitspersoneel. Studentegetalle, huisvesting, keuring. Victoria-straat. Wilgenhof-koshuis. D.F. Malan-gebou vir Anatomie en Fisiologie. Skenkings ontvang. Kremlin of Administrasiegebou en eksamenuitslae. Matie-Springbokke van 1957.
Jaargang 1 Deel 2: Eregrade in 1956 toegeken. Besoek van Amerikaanse Handelsending. Kursusse in Biblioteekkunde. Boekegeskenk van Nederland (Carnegie-biblioteek). Kort kursus in Huishoudkunde. Skildery van Genl. de la Rey aan U.S. geskenk. Heengaan van prof. E.T. Stegmann. U.S. staan outeursregte van
"Die Stem" aan Regering af. Inwyding van die nuwe vleuel van Opvoedkunde-gebou. Vakansiekursus in Koöperasieleer. Aanstellings en bevorderings. Arena '57 - 'n Eksperimentele Teater. Die Ewige Mens Hamlet deur prof. W.J. Du P. Erlank. Robert Mohr in hoofrol. Die Fakulteit van Opvoedkunde hou tred met die tyd. "Oubaas Mark" deur dr. Danie Craven. Mnr. A.F. Markotter. Wanvoorstelling i.s. studentegedrag. Geneeskundige Fakulteit kom op dreef. Die
Universiteitskoor. Nuus van Oud-Matiebond-Takke.
Jaargang 1 Deel 3: Die Universiteit en die gemeenskap. Ons Blad. Die Oud-Matiekleurbaadjie. Reynolds-skildery van dr. D.F. Malan aan U.S. geskenk. F.A.K.-Erepenning aan dr. D.F. Malan. Stellenbosch vereer 'n oud-professor S. James Shand. Coates-versameling aan U.S. geskenk. Knopies vir Geologie-studente. Goethe-Medalje aan prof. Trumpelmann.
Hoeksteenlegging van Militere Akademie. Nederlandse geleerdes besoek Stellenbosch.
Konferensie i.s. Kernfisika.
Leningheffingsertifikate as skenkings.
Dosente oorsee met beurse.
Eregrade in 1957 toegeken.
Die F.A.K.-Kongres oor Afrikaanse Volksmusiek.
Die Fakulteit van Landbou ontgroei sy kinderskoene. Die Konservatorium vir Musiek.
Die Departement van Fisika hou tred met moderne behoeftes.
Vyfde vakansiekursus in Kooperasieleer.