Groepfoto by geleentheid van die konferensie tussen verteenwoordigers van die regerings van Indië en die Unie van Suid-Afrika, Desember 1926.
Agter, v.l.n.r.: R.W. Brandon, C.S. Richetts, J.A. Wyndham en Mr. Asadullah.
Middel, ...
Van Riebeeck-fees, Kaapstad, 1952. Die optog van die Maleier-gemeenskap het baie aspekte van die Maleier-lewe in Suid-Afrika uitgebeeld. Die foto toon ’n huweliksgroep afgeneem in een van die koetse.
“Eregraduandi 1931. By geleentheid van die herdenking van die vyftigjarige bestaan van die Stellenbosch College op 24 Junie 1931 het die Universiteit van Stellenbosch ededoktorsgrade aan sewe van sy skitterende oud-studente ...