Nieder-Heitmann, Esther
(Stellenbosch : University of Stellenbosch, 2010-03)
AFRIKAANSE OPSOMMING: AGTERGROND
Dit is bekend dat vroeggebore babas met ʼn baie lae geboortemassa ʼn hoër
insidensie van ontwikkelings-, gedrags- en mediese agterstande en verskeie
leerprobleme toon teen die tyd dat hulle ...