• Natural balancing mechanisms in converters 

      Van der Merwe, Johannes Wilhelm (Wim) (Stellenbosch : University of Stellenbosch, 2011-03)
      AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie proefskrif handel oor die natuurlike balanserings meganismes van veelvlakkige en modulêre omsetters wat fase-skuif dragolf puls wydte modulasie gebruik. Die meganismes kan in twee hoof groepe ...