Botha, T. C.
(Stellenbosch : Stellenbosch University, 1966-12)
INLEIDING: Die ontstaan van kooperasiewese kan teruggevoer word na die jaar 1844 toe 28 wewers van Rochdale in Engeland 'n suksesvolle koöperatiewe verbruikswinkel geloods het. Die sogenaamde Rochdale-pioniers word veral ...