Hoffman, Louwrens Christiaan
(Stellenbosch : Stellenbosch University, 1987-11)
INLEIDING: Van al die plaasdiere, is die vark die enigste spesie wat slegs vir vleisprodukte aangehou word. Alhoewel daar
verskeie varkrasse in Suid-Afrika bemark word, word hierdie
varke, ongeag die ras, hoofsaaklik in ...