JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.
Ontstaan en ontwikkeling van Sarie Marais as massatydskrif vir die Afrikaanse vrou
Rabe, Lizette
Date Issued:1985-12
Abstract:
Toe Sarie uiteindelik in 1949 letterlik die lig op straat gesien het was sy die vierde volwaardige Afrikaanse vrouetydskrif en die eerste wat die vrou se lewe in alle fasette gedek het, soos in hierdie verhandeling aangetoon sal word.
Description:
Thesis (MA (Journalism))--University of Stellenbosch, 1985.