Steam flow distribution in air-cooled condenser for power plant application

Honing, Werner (2009-12)

Thesis (MScEng (Mechanical and Mechatronic Engineering))--University of Stellenbosch, 2009.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: Air-cooled steam condensers are used in arid regions where adequate cooling water is not available or very expensive. In this thesis the effect of steam-side and air-side effects on the condenser performance, steam distribution and critical dephlegmator length is investigated for air-cooled steam condensers as found in power plants. Solutions are found so that no backflow is present in the condenser. Both single and two-row condensers are investigated. The tube inlet loss coefficients have the largest impact on the critical dephlegmator tube length in both the single and two-row condensers. The critical dephlegmator tube lengths were determined for different dividing header inlet geometries and it was found that a step at the inlet to the dividing header resulted in the shortest tubes. Different ambient conditions were found to affect the inlet steam temperature, the steam flow distribution, heat rejection distribution and the critical dephlegmator length for the single and two-row condensers. There were differences in the steam mass flow distributions for the single and two-row condensers with opposite trends being present in parts of the condenser. The single-row condenser’s critical dephlegmator tube lengths were shorter than those of the two-row condenser for the same ambient conditions. Areas of potential backflow change with different ambient conditions and also differ between a single and two-row condenser. The two-row condenser always have an area of potential backflow for the first row at the first condenser fan unit.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Droë lug-verkoelde stoom kondensors word gebruik in droë gebiede waar genoegsame verkoelingswater nie beskikbaar is nie of baie duur is. In hierdie tesis word die effek van stoomkant en lugkant effekte op die vermoë van die kondensor, die stoomvloeiverdeling en kritiese deflegmator lengte ondersoek vir lug-verkoelde stoom kondensors soos gevind in kragstasies. Dit word opgelos sodat daar geen terugvloei in enige van die buise is nie. ʼn Enkel- en dubbelry kondensor word ondersoek. Die inlaatverlieskoëffisiënte van die buise het die grootste impak op die lengte van die kritiese deflegmator buise in beide die enkel- en dubbelry kondensors. Die kritiese deflegmator buis lengtes is bereken vir verskillende verdeelingspyp inlaat geometrië en dit is gevind dat ʼn trap by die inlaat van die verdeelingspyp die kortste buise lewer. Dit is gesien dat verskillende omgewingskondisies die inlaat stoom temperatuur, die stoomvloeiverdeling, die warmteoordrag verdeling en die kritiese lengte van die deflegmator buise vir die enkel- en dubbelry kondensor. Daar was verskille tussen die stoomvloeiverdelings vir die enkel- en dubbelry met teenoorgestelde neigings in dele van die kondensor. Die kritiese deflegmator buis lengte vir die enkelry kondensor was korter as die vir die dubbelry kondensor vir dieselfde omgewingskondisies. Die areas in die kondensor waar terugvloei moontlik kan plaasvind in die kondensor verander met ongewingskondisies en verskil vir die enkel- en dubbelry kondensers. Die dubbelry kondensor het altyd ʼn area van moontlike terugvloei vir die eerste buisry by die eerste kondensor waaiereenheid.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/2540
This item appears in the following collections: