Abstract:
Wat betref die oorsprong van die Hottentot as ras, en hul woongebied voordat hul na die Suidelike deel van Afrika verhuis het, was tot onlangs baie min bekend. Die oorsaak hiervoor moet eerstens gesoek word in die feit dat by hierdie mense, met hul uiters lae kultuurpeil, daar geen doeltreffende begrip van tydrekenkunde bestaan het nie, en dat hulle nie oor die nodige middele beskik het om die oorlewering van die voorgeslagte te bewaar nie. ...