The development of a risk management model supporting corporate governance in the City of Cape Town

Date
2004-04
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Good governance, improved service delivery and sound fiscal rnanagernent are sorne of the key initiatives of the National Government to create a better life for all South Africans as stated in the preamble of the Constitution of the Republic of South Africa,1996 (Act 108 of 1996). Municipalities, in particular, have a specific reference framework in this regard. In each of these initiatives there is a certain amount of inherent risks which may hamper the Government's overall service delivery programmes. In terms of the Municipal Finance Management Act, 2003 (Act 56 of 2003) for Local Government, councillors and municipal managers are, inter alia, responsible to ensure good corporate governance, ensure effective, efficient and transparent systems of financial - and risk management, internal control as well as the managing and safeguarding of assets and to ensure sustainable service delivery to communities. Rendering services of a high standard, economically and utilising resources efficiently remains a challenge for South Africa as a whole and in particular for local government. The absence of a corporate mechanism or model for the City of Cape Town makes it difficult to ensure that risks are addressed in an integrated manner. The development of a risk management model supporting corporate governance for the City of Cape Town will endeavour to reduce and/or minimise its risks. The question that arises and which this research study seeks to provide an answer to is "How can the City of Cape Town deal with risks relating to corporate governance in order to fulfil its constitutional and legislative obligations to its community in a sustainable manner?" The findings of applicable risk management models and/or approaches implemented at organisations representing semi-private and private sectors were analysed for consideration during the development of a proposed risk management model for the City of Cape Town. Legislative requirements and specific developments on risk management in the public sector have been researched in an attempt to determine what local government is expected to do in addressing their risks. When addressing the issue of corporate governance, Chief Executive Officers should reassess their organisations' corporate culture and set the "tone from the top". In the City of Cape Town's case the City Manager has a critical role in balancing the need to address competitive forces and the need to consistently do the right things. Top Management should constantly evaluate the completeness and appropriateness of corporate governance policies and practices as well as critical processes, internal controls and other risk management practices. Furthermore, the quality and competence of all staff need to be examined to determine if they understand government's challenges with regard to corporate governance. The development of a risk management model for the City of Cape Town will enable the organisation to pro-actively address its risks in this regard to fulfil its constitutional and applicable legislative requirements.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Goeie regering, verbeterde dienslewering en gesonde finansiele bestuur is van die vername inisiatiewe van die Nasionale Regering om 'n beter lewe vir aile Suid-Afrikaners te skep soos vervat in die aanhef van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996 (Wet 108 van 1996). In hierdie verband het munisipaliteite, in besonder, 'n spesifieke verwysingsraamwerk. In elk van hierdie inisialiewe is daar 'n sekere mate van inherente risiko's teenwoordig wat die Regering se algehele diensleweringsprogramme kan korlwiek. In terme van die Wet op Munisipale Finansiele Bestuur, 2003 (Wet 56 van 2003) vir Plaaslike Regering is, onder andere, raadslede en munisipale bestuurders, veranlwoordelik om goeie korporatiewe bestuur te verseker, doeltreffende, voordelige en deursigtige stelsels vir finansiele - en risikobestuur, interne beheer asook die bestuur en beskerming van bates te verseker en om volhoubare dienslewering aan gemeenskappe te verseker. Die lewering van dienste van 'n hoe standard, ekonomies en die voordeligste gebruik van hulpbronne is 'n uitdaging vir Suid-Afrika in bree en spesifiek oak vir plaaslike regering. Die afwesigheid van 'n korporatiewe meganisme of model maak dit moeilik vir die Stad Kaapstad om te verseker dat risiko's op 'n integrale wyse aangespreek word. Die onlwikkeling van 'n risikobestuursmodel ter ondersteuning van korporatiewe bestuur vir die Stad Kaapstad sal poog om risiko's te verminder en/te beperk. Die vraag wat ontstaan en wat deur hierdie navorsingstudie beanlwoord moet word is "Hoe kan die Stad Kaapstad risiko's ten opsigte van korporaliewe bestuur aanspreek ten einde te voldoen aan die konstitutionele en wetlike verpligtinge aan sy gemeenskap op 'n volhoubare wyse?" Die bevindinge van toepaslike risikobestuursmodelle en/of benaderings wat deur semi-privaat en private ondernemings ge"implementeer word, is ontleed vir oorweging gedurende die onlwikkeling van 'n voorgestelde risikobestuursmodel vir die Stad Kaapstad. Wetlike vereistes en spesifieke onlwikkelinge rondom risikobestuur in die openbare sektor is nagevors in 'n poging om vas te stel wat van plaaslike regerings verwag word lydens die aanspreek van hul risiko's. Wanneer die kwessie van korporatiewe bestuur aangespreek word, behoorl Hoof Uitvoerende Beamptes hul organisasies se korporatiewe kultuur te herevalueer asook die voorbeeld in hierdie opsig te stel. In verband met die Stad Kaapstad het die Stadsbestuurder 'n kritieke rol te speel om 'n balans te handhaaf tussen die behoefte van kompeterende magte en die behoefte om konstant die regte dinge te doen. Topbestuur behoorl die deeglikheid en toepaslikheid van korporatiewe bestuursbeleid en praklyke asook kritieke prosesse, interne beheer en ander risikobestuurspraklyke gereeld te evalueer. Voorls behoorl die gehalte en bevoegdheid van aile personeel nagesien te word om te bepaal of hulle die regering se uitdadings ten opsigte van korporatiewe bestuurs verstaan. Die onlwikkeling van 'n risikomodel vir die Stad Kaapstad sal die organisasie instaat stel om pro-aktief sy risiko's aan te spreek en sodoende aan sy konstitutionele en toepaslike wetlike vereistes te voldoen.
Description
Thesis (MPA)--University of Stellenbosch, 2004.
Keywords
Risk management -- Case studies, Corporate governance -- Case studies, Theses -- Public management and planning, Dissertations -- Public management and planning
Citation