B.X. de Wet Essay. Die Herder en die Wolf: 'n Vergelyking tussen die Karakters van Aeneas en Turnus

de Kock, A. (2002)

The original publication is available at http://akroterion.journals.ac.za/pub

Journal Article

Die studente-essay wat as die beste beoordeel word uit dié wat voor 30 Junie in die voorafgaande jaar vir beoordeling voorgelê word, word jaarliks in Akroterion gepubliseer. Die kompetisie word geborg deur die Klassieke Vereniging van Suid-Afrika en alle voorgraadse studente mag deelneem. Honneursstudente mag in gelykgenommerde jare inskryf. Daar is ‘n prys van R250 verbonde aan hierdie essay wat vernoem is na die Suid-Afrikaanse klassikus B X De Wet.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/21794
This item appears in the following collections: