Bakens op die weg : die bekeringsverhale van Augustinus en C S Lewis

Date
2006
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch University, Department of Ancient Studies
Abstract
In hierdie artikel word twee literêre bekeringsverhale waarin die historiese werklikheid deur die skrywers weergegee word, met mekaar vergelyk: die Confessiones van die vierde eeuse kerkvader Augustinus, en Surprised by Joy van die twintigste eeuse skrywer en geleerde C.S. Lewis. Die navorsing word gestruktureer aan die hand van bakens wat Augustinus op sy bekeringsweg uitgelig het: persone wat ’n beduidende rol gespeel het, besondere gebeure wat hom beïnvloed het en innerlike konflik wat hom voortgedryf het. Die artikel toon deur ’n analise op grond van inhoud en tematiek aan dat daar duidelike ooreenkomste is tussen die bakens op Augustinus se bekeringsweg en dié op Lewis se bekeringsweg.
Description
CITATION: Smit, C. 2006. Bakens op die Weg: Die Bekeringsverhale van Augustinus en C S Lewis. Akroterion, 51:87-116, doi:10.7445/51-0-65.
The original publication is available at http://akroterion.journals.ac.za
Keywords
Augustine, of Hippo, Saint, 354-430 -- Criticism and interpretation, Lewis, C. S. (Clive Staples), 1898-1963 -- Criticism and interpretation, Christian literature, Early, Conversion -- Christianity, Augustine, of Hippo, Saint, 354-430. Confessiones, Lewis, C. S. (Clive Staples), 1898-1963. Surprised by joy
Citation
Smit, C. 2006. Bakens op die Weg: Die Bekeringsverhale van Augustinus en C S Lewis. Akroterion, 51:87-116, doi:10.7445/51-0-65